Informações:
Sinopse
InVia is a contemplative community based in Cape Town and Stellenbosch. We passionate about the journey of transformation in wholeness.
Episódios
-
Ek het Hoop... om weer lief te hê... deur Wilma Enslin-Geyser
26/12/2021 Duração: 08minBaie dankie vir almal se finansiële bydraes. Dit maak wat ons doen moontlik. Besoek gerus https://www.invia.org.za/ondersteunons vir maniere waarop jy kan bydrae.
-
Eerlike Advent: Beleef God in jou liggaam deur Pierre du Plessis // 12 Des ' 21
13/12/2021 Duração: 24minEerlike Advent: Beleef God in jou liggaam 12 Desember 2021 Preek deur Pierre du Plessis. Skriflesing: Lukas 2: 1-7 Dankie dat julle gee en aanhou gee het deur al die moeilike tye hierdie jaar. Ons gemeenskap kan nie bestaan sonder julle goedhartigheid nie. Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Meditasie: 'Liggaam' saam met Pierre
13/12/2021 Duração: 15minMeditasie: 'Liggaam' saam met Pierre by InVia Gemeente
-
Ek het Hoop... dat ek weer vrede sal ervaar! met Frieda van den Heever
12/12/2021 Duração: 11min"Ek het besef dat ek nie hoop en vrede in dieselfde sin verwag het nie. Tot my skaamte, het dit vir my twee onversoenbare begrippe geword. Ek moes die volgende reeds diep gesetelde gedagtegang aan die kaak stel: Ek moet ophou hoop sodat ek die vrede kan bewaar. Ek sal nooit weer uitsien na iets of verwagtinge koester nie en dít sal dinge rustig hou. Ek moet niks meer vir die kinders sê oor enigiets wat gaan gebeur nie - nie play dates nie, nie partytjies nie, niks. Nie in vandag se tyd nie, hulle gaan net hulle hoop opkry en dan heel moontlik teleurgestel word. 'n Soort gelate aanvaarding wat nooit te wild of stormagtig sal kan raak nie. "
-
Ek het Hoop... om weer bly te kan wees deur Theo Geyser
06/12/2021 Duração: 14minKersfees belowe “GROOT blydskap vir die HELE volk” Luk 2:10. Die (weder)geboorte van Jesus binne ons bring ‘n gekwalifiseerde blydskap. Dit sluit die koning en straatvrou in, die skrifgeleerde en die sterrekyker, die wat binne en buite die geloof staan!
-
Eerlike Advent: Hoop in weerloosheid deur Frieda van den Heever \\ 5 Des '21
06/12/2021 Duração: 26minEerlike Advent: Hoop in weerloosheid 5 Desember 2021 Preek deur Frieda van den Heever. Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Meditasie: Verweef, Ps 139 saam met Pierre
29/11/2021 Duração: 12minMeditasie: Verweef, Ps 139 saam met Pierre by InVia Gemeente
-
Eerlike Advent: Weerloosheid deur Pierre du Plessis // 28 Nov '21
28/11/2021 Duração: 31minEerlike Advent: Weerloosheid 28 November 2021 Preek deur Pierre du Plessis Skriflesing uit Psalm 139. Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Ek het Hoop... al is my famlilie feilbaar... deur Theo Geyser
28/11/2021 Duração: 16min"Ek hoop nie jy glo in bloedlynvloeke nie. Indien jy nie weet wat dit is nie, dit is wanneer daar in geslagte sekere probleme is soos alkoholisme, of owerspel, of enige ander sonde, en iemand dan die vloek oor jou breek sodat jy dan nie meer sukkel met daardie probleem nie. Dit word deur gebed en soms duiweluitdrywing gedoen. ‘n Gewilde teks is Eks 20:5, wat sê dat God die sondes van die Vaders toereken aan die kinders tot in die derde en vierde geslag."...
-
'n herberg vir bergies deur Theo Geyser
23/11/2021 Duração: 14min"Die begin van die kersverhaal spreek een van die fundamentele probleme binne ons en ook die samelewing aan. En dit is: Daar is nie ‘n plek of herberg waar Jesus (weer)gebore kan word binne ons en ons samelewing nie. Elke herberg is reeds geboek en vol. Ons is doodeenvoudig te besig. Toe hulle vir Thomas Merton vra wat die grootste probleem in wêreld is, het hy profeties die appelkar omgekeer deur te sê dat dit “efficiency” is."
-
Tussen Egipte en Kanaän deur Marina Strydom \\ 21 Nov '21
22/11/2021 Duração: 27minTussen Egipte en Kanaän 21 November 2021 Preek deur Marina Strydom. Skriflesing uit Psalm 126. Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK Om die video te kyk waarna Marina tydens die preek verwys, volg gerus hierdie skakel: https://youtu.be/bMm8wWNo7cA
-
Meditasie: Psalm 126 saam met Pierre
22/11/2021 Duração: 09minMeditasie: Psalm 126 saam met Pierre by InVia Gemeente
-
Oordenking: 'Waar's die Genesing?' saam met Frieda
15/11/2021 Duração: 12minOordenking: 'Waar's die Genesing?' saam met Frieda by InVia Gemeente
-
Ek Het Gewonder... Waarom is God weggesteek? deur Theo Geyser
15/11/2021 Duração: 18minWaarom is God weggesteek? Hoekom kan ons hom nie duidelik sien en verstaan nie? Waarom ‘n spieël in ‘n raaisel? Moet ons dan altyd wonder wie Hy werklik is?...
-
Waar's die genesing? deur Frieda van den Heever \\ 14 Nov '21
14/11/2021 Duração: 38minWaar's die genesing? 14 Nov 2021 Preek deur Frieda van den Heever Skriflesing uit Jeremia 8:19-22 Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Meditasie: Alle Heiliges, Joh 11 saam met Pierre
08/11/2021 Duração: 10minMeditasie: Alle Heiliges, Joh 11 saam met Pierre by InVia Gemeente
-
Alle Heiliges deur Pierre du Plessis \\ 7 Nov '21
08/11/2021 Duração: 25minAlle Heiliges 7 Nov 2021 Preek deur Pierre du Plessis Skriflesing uit Johannes 11:33-44 (1983) Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Ek Het Gewonder: Waar’s die Geneesheer… want waar is die genesing? met Frieda van den Heever
07/11/2021 Duração: 19minJeremia is 'n profeet wat baie vrae gevra het. Hy het God nie soos 'n kelner in 'n restaurant behandel nie, om 'n analogie van Eugene Peterson te gebruik. Peterson sê baie van ons bid soos wat ons gaan eet by 'n restaurant. Jou metgesel is jyself - jou behoeftes, buie, en bekommernisse. God is net die kelner wat jou bestelling kom neem, jou kosklagtes hanteer, soms 'n groter en ander kere 'n kleiner fooitjie kry. Wanneer jy gereeld by dieselfde restaurant gaan eet, onthou jy dalk later die kelner se naam, maar dis dit. Jy kan nie jou kos kry sonder hom nie, maar hy's ook nie 'n intieme deelnemer aan jou maaltyd nie. Jeremia het meestal mét God gepraat, nie net óór Hom nie.
-
Ek Het Gewonder... Waarom my kind nie grootword nie? met Theo Geyser
04/11/2021 Duração: 17minKyk gerus die Bergskool 2021 video hier: https://www.youtube.com/watch?v=Eko1lKc3Hg8
-
Geen Meer Vrees: Martin Luther deur Pierre du Plessis \\ 31 Okt '21
31/10/2021 Duração: 34minGeen Meer Vrees: Martin Luther 31 Okt 2021 Preek deur Pierre du Plessis Skriflesing uit Johannes 7:53 - 8:11 Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK