Informações:
Sinopse
InVia is a contemplative community based in Cape Town and Stellenbosch. We passionate about the journey of transformation in wholeness.
Episódios
-
Lectio, 'Besorgd en Bekommerd' - pierre
18/07/2022 Duração: 09minLectio, 'Besorgd en Bekommerd' - pierre by InVia Gemeente
-
SIT deur Pierre du Plessis // 17 Julie 2022
18/07/2022 Duração: 50minSIT 17 Julie 2022 Preek deur Pierre du Plessis Julle bydraes word rerig waardeer. Dankie daarvoor! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Oordenking: 'Die Een met die Goue Ring' saam met Pierre
11/07/2022 Duração: 10minOordenking: 'Die Een met die Goue Ring' saam met Pierre by InVia Gemeente
-
Meer as kennis… Hoe Wysheid luister deur Theo Geyser
11/07/2022 Duração: 24minOns kry nie wysheid deur iets beter te verstaan of om ‘n probleem op te los nie, maar eerder deur die vermoë te ontwikkel om diep te kan luister na dit wat ons hoor. Dan word ons wys. Die gelykenis van die saaier leer ons om te luister. Daarom sal Jesus in vs 9 sê: “Wie ore het, moet luister!”, in vs 13 “…hulle hoor maar luister nie …”, vs 14 “…sal hoor maar niks verstaan nie… “, en vs 15 hulle ore is toegedruk… “ en vs 17 “…baie het dit nie gehoor nie …” en dan in vs 18 “Luister julle dan…”
-
Bewus van lewe deur Marina Strydom // 10 Julie 2022
11/07/2022 Duração: 26minBewus van lewe 10 Julie 2022 Preek deur Marina Strydom Julle bydraes word rerig waardeer. Dankie daarvoor! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Meer as kennis: Die Wysheid van die onbekende God deur Francois van der Merwe
04/07/2022 Duração: 17min"Paulus se ontmoeting met die Atheners in Handelinge 17 is vir baie mense 'n probleem. Hoekom is hy so vriendelik met mense wat afgode aanbid?"
-
-
Camino Stories deur Johan van den Heever // 3 Julie 2022
04/07/2022 Duração: 19minCamino Stories 3 Julie 2022 Preek deur Johan van den Heever Julle bydraes word rerig waardeer. Dankie daarvoor! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Meer as kennis... Slim vang sy baas! deur Theo Geyser
27/06/2022 Duração: 14min"Watter dier of beeld sal jy gebruik om wysheid mee voor te stel? Verskillende kulture het verskillende diere en simbole wat gebruik word. Ek is mal oor die Kelte. Hulle simbool is die salm vis. Die salm beweeg net met die ritme en vloei van die seisoene en swem stroom-op om te gaan broei in die veiligste plekke."
-
Meditasie: 'Donder En Liefde' saam met Frieda
27/06/2022 Duração: 10minMeditasie: 'Donder En Liefde' saam met Frieda by InVia Gemeente
-
Seuns van donder deur Frieda van den Heever // 26 Junie 2022
27/06/2022 Duração: 33minSeuns van donder 26 Junie 2022 Preek deur Frieda van den Heever Julle bydraes word rerig waardeer. Dankie daarvoor! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Oordenking, 'Arm' saam met Frieda
20/06/2022 Duração: 12minOordenking, 'Arm' saam met Frieda by InVia Gemeente
-
'Gospel Contemplation' Lukas 8, Die mal een op die drop saam met pierre
20/06/2022 Duração: 09min'Gospel Contemplation' Lukas 8, Die mal een op die drop saam met pierre by InVia Gemeente
-
Hoe vul die Heilige Gees my? deur Theo Geyser
20/06/2022 Duração: 15min"Dit is goed om te dink dat jy het ‘n asem het, dit is beter om te weet dat jy eerder deur God ge-asem word."
-
Die mal een op die dorp deur Pierre du Plessis // 19 Junie 2022
20/06/2022 Duração: 31minDie mal een op die dorp 19 Junie 2022 Preek deur Pierre du Plessis Julle bydraes word rerig waardeer. Dankie daarvoor! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Hoe laat die Heilige Gees my getuig? deur Theo Geyser
13/06/2022 Duração: 22min"Om te getuig beteken om met 'n nuwe bewustheid te leef. Die gawe van die krag wat ons ontvang is 'n nuwe teenwoordigheid van God en onsself. Paulus noem dit “we have the mind of Christ and do hold the thoughts and feelings and purposes of his heart…” 1 Kor. 2:10-16. Die 'mind of Christ' beteken nie jy is perfek nie, dit beteken eerder dat jy in jou menswees en verwonding ook net soveel meer van God se liefde kan sien en kan deel."
-
Meditasie: Psalm 8 saam met Pierre
13/06/2022 Duração: 11minMeditasie: Psalm 8 saam met Pierre by InVia Gemeente
-
Oordenking: 'Hou Bene Hou' saam met Frieda
13/06/2022 Duração: 11minOordenking: 'Hou Bene Hou' saam met Frieda by InVia Gemeente
-
Gees van God - Soos 'n magneet deur Marina Strydom // 12 Junie 2022
13/06/2022 Duração: 28minGees van God - Soos 'n magneet 12 Junie 2022 Preek deur Marina Strydom. Julle bydraes word rerig waardeer. Dankie daarvoor! Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Hoe gee die Heilige Gees my krag? deur Frieda van den Heever
06/06/2022 Duração: 16minHoe ont-vang ek hierdie krag? Presies so. Deur dit nie te vang of te begryp met die verstand nie. Deur my humus, my grond, my klei, my menswees in die gesig te staar. Toe C.G. Jung nie meer so jung was nie, het een van sy studente John Bunyan se Pilgrim's Progress gelees en vir Jung gevra: "Hoe was jou pelgrimstog werklik?" Jung het geantwoord: "In my geval het die pelgrim se vooruitgang daaruit bestaan dat ek by 'n duisend lere moes afklim om my hand te kon uitsteek na die klontjie klei wat ek is." Grond + Gees. Stof ... haal asem. Klei: vat vlam!