Informações:
Sinopse
InVia is a contemplative community based in Cape Town and Stellenbosch. We passionate about the journey of transformation in wholeness.
Episódios
-
Lectio - 'Pinkster' saam met Pierre
06/06/2022 Duração: 12minLectio - 'Pinkster' saam met Pierre by InVia Gemeente
-
Pinkster: God vertaal ons lived experience deur Ds Louis van der Riet // 5 Junie 2022
06/06/2022 Duração: 24minPinkster: God vertaal ons lived experience 5 Junie 2022 Preek deur Ds Louis van der Riet Dankie vir almal wat gee en gee en gee en ons help om hierdie gemeenskap te bou en te onderhou! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Hoe lei die Heilige Gees my? deur Theo Geyser
30/05/2022 Duração: 16minDie Heilige Gees word ook Leidsman genoem. Ons word gelei. Dit is terloops die definisie van ‘n Christen en nie al die ander kwalifikasies wat ons bygevoeg het nie. “Want almal wat deur die Gees van God gelei word, dié is kinders van God.” (Rom 8:14). Die vraag is net hoe lei die Gees ons?
-
Meditasie: 'Toe het hy gevra vir 'n lig' - pierre
30/05/2022 Duração: 10minMeditasie: 'Toe het hy gevra vir 'n lig' - pierre by InVia Gemeente
-
Demone, Wins en Tronke deur Pierre du Plessis // 29 Mei 2022
30/05/2022 Duração: 29minDemone, Wins en Tronke 29 Mei 2022 Preek deur Pierre du Plessis Dankie vir almal wat gee en gee en gee en ons help om hierdie gemeenskap te bou en te onderhou! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Meditasie: Die Vriend saam met Pierre
23/05/2022 Duração: 13minMeditasie: Die Vriend saam met Pierre by InVia Gemeente
-
Na Die Opstanding... Jy skitter in jou afwesigheid deur Frieda van den Heever
23/05/2022 Duração: 15minHemelvaart is nie meer 'n vakansiedag nie. Dis nou net nog 'n Donderdag. Op die kalender. Maar wat beteken dit vir jou? Vir my? Is dit een van daai dae wat ons as Christene net gerieflikheidshalwe ignoreer, saam met almal anders, want regtig ... opvaar? Ons is mos darem bottom line, empiriese Christene - rasioneel en selfs wetenskaplik - ons het nie tyd vir bygelowigheid nie so ons hop eerder oor hierdie Sondag en eerskomende Donderdag sonder om te veel daaroor te dink want dis so effe mumbo jumbo en ons wil eintlik net weet hoe ons geloof ons kan help in ons alledaagse lewe. Protestante doen nie Hemelvaartsondag baie goed nie. Die gevaar is dat ons obsessie met feite (en kom ons staar dit in die gesig: na NASA se ruimteprogramme WEET ons die hemel is nie OP nie, so wat probeer die Skrif sê?)ons verblind vir God se lewende teenwoordigheid in die groter prentjie.
-
‘n Florerende lewe ná Jesus deur Johan Beukes // 22 Mei 2022
23/05/2022 Duração: 25min‘n Florerende lewe ná Jesus 22 Mei 2022 Preek deur Johan Beukes Dankie vir almal wat gee en gee en gee en ons help om hierdie gemeenskap te bou en te onderhou! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Na Die Opstanding... met Kleopas deur Theo Geyser
16/05/2022 Duração: 14min"Die opstandingsverhale leer ons hoe om met pyn in ons lewe om te gaan. Ons natuurlike neiging is om soos Kleopas in Lukas 24 weg te loop van ons pyn. Pyn isoleer, en amputeer die werklikheid om ons. Naas dit, inkarneer pyn binne ons as ‘n persoonlikheid en beheer ons begeertes, emosies, spraak, en drome. Boosheid en pyn loop altyd saam. Pyn wat nie gesond word nie word oorgedra aan ons kinders en geslagte. Die kruisiging en die opstanding leer ons hoe God homself vereenselwig met ons pyn en ons weer heelmaak."
-
Oordenking: 'Ont - Moet' saam met Frieda
16/05/2022 Duração: 11minOordenking: 'Ont - Moet' saam met Frieda by InVia Gemeente
-
Die koninkryk van God deur Frieda van den Heever // 15 Mei 2022
16/05/2022 Duração: 28minDie koninkryk van God - waar swaarde ploegskare word 15 Mei 2022 Preek en liturgie deur Frieda van den Heever Dankie vir almal wat gee en gee en gee en ons help om hierdie gemeenskap te bou en te onderhou! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK --- InVia Gemeente does not claim to own or take any credit for the song Plowshare Prayer by Spencer LaJoye. All rights and credit go to the artist Spencer LaJoye and is used in this video after obtaining permission from the artist.
-
Oordenking: Staan op! saam met Frieda
09/05/2022 Duração: 13minOordenking: Staan op! saam met Frieda by InVia Gemeente
-
Na Die Opstanding... met Maria Magdalena met Frieda van den Heever
09/05/2022 Duração: 15min"Mense is dikwels verras dat Christus eerste aan Maria Magdalena verskyn het na sy opstanding. Hoekom? Hoekom níé!? Sy staan in die plek van alle menslike hunkering en almal wat beskou is as "sondaars". Dit lyk amper of al die Marias van die evangelie in haar saamgevat word op hierdie punt van die ontknoping van die opstandingsverhaal. Richard Rohr skryf dat Jesus duidelik hiermee wil sê: "the very failures and radical insufficiency of our lives are what lead us into larger life and love". Asof hy vir al die mans wat vinger gewys het na haar wou sê: Julle is almal verkeerd oor God. Sy begryp dit, julle nie."
-
Na Die Opstanding... met Petrus met Theo Geyser
09/05/2022 Duração: 13min"Waarom is dit belangrik dat Johannes ‘n visbraai deel maak van die opstandingsverhale? Is daar nie belangriker dinge soos wonderwerke of nuwe openbaringe wat gedeel moet word nie? Johannes sluit immers die visbraai verhaal af met “Daar is nog baie ander dinge wat Jesus gedoen het. Maar as dit een vir een beskrywe moet word, dink ek, sou die hele wêreld nie genoeg plek vir die boeke hê nie.” (Joh 21:25)."
-
Tabita, staan op! deur Marina Strydom // 8 Mei 2022
09/05/2022 Duração: 48minTabita, staan op! 8 Mei 2022 Preek deur Marina Strydom. Dankie vir almal wat gee en gee en gee en ons help om hierdie gemeenskap te bou en te onderhou! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Koolvure en Visse deur Pierre du Plessis // 1 Mei 2022
02/05/2022 Duração: 37minKoolvure en Visse 1 Mei 2022 Preek deur Pierre du Plessis Dankie vir almal wat gee en gee en gee en ons help om hierdie gemeenskap te bou en te onderhou! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Na Die Opstanding... met Thomas deur Theo Geyser
25/04/2022 Duração: 14minEk wonder hoe voel Thomas met die etiket om sy nek: “Twyfelende Thomas”. In 'n klomp Bybelvertalings word die perikoop ook die twyfelende of ongelowige Thomas genoem. Die oorspronklike Griekse Bybel het nie verse of hoofstukke nie, en dis maar bloot kreatiwiteit wat ons inlees in die teks. Hy word die twyfelende of ongelowige Thomas gedoop omdat Thomas kwansuis die groot fout van twyfel begaan het.
-
Dood: ont-angel deur Frieda van den Heever // 24 April 2022
25/04/2022 Duração: 27minDood: ont-angel 24 April 2022 Preek deur Frieda van den Heever Dankie vir almal wat gee en gee en gee en ons help om hierdie gemeenskap te bou en te onderhou! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Oordenking: Dood: Ont - Angel saam met Frieda
25/04/2022 Duração: 10minOordenking: Dood: Ont - Angel saam met Frieda by InVia Gemeente
-
Opstandingsondag: Ware Onsinnige Praatjies deur Theo Geyser
22/04/2022 Duração: 12minPyn veroorsaak die toemaak en wegkruip van alles wat my lewe seergemaak het. Soos die dissipels kruip ons ook eerder weg agter geslote deure, omdat my hart toegeslaan het. Die dissipels wou weet waar is die grafsteen, en niemand weet hoe dit weggerol is nie. Dit is presies wat ‘n opstanding is! Dit is God se werk. Jesus het nie self opgestaan nie, God moes dit doen en elke menslike poging sal nooit die opstandings kan bring wat ons almal nodig het nie! Die mooi is dat God breek deur die deure van ons innerlike weerstand en maak dit oop. In Johannes 20 blaas hy oor die dissipels. En dit is hoe die deure van ons harte weer oopgaan! Die grafsteen en deur wat oopgaan was onsinnige praatjies genoem. Jy kan dit maar noem ‘te goed om waar te wees!” Welkom by die opstanding!