Harrismith Moedergemeente's Podcast
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editora: Podcast
- Duração: 172:40:45
- Mais informações
Informações:
Sinopse
Opnames van preke vanuit die NG Harrismith Moedergemeente.
Episódios
-
-
-
-
-
Jesus as Koning, Priester en Profeet
16/02/2020 Duração: 29minDs Ulrich preek uit Openbaring 1:9-20
-
-
-
-
Geestelike Gesondheid
18/01/2020 Duração: 28minDs Ulrich Preek uit 1 Timoteus 4:6-11 oor Geestelike Gesondheid.
-
Mededeelsaamheid
17/11/2019 Duração: 34minDs Ulrich preek uit Handelinge 2:37-47 oor mededeelsaamheid.
-
Die protokol van die wêreld is 'n optiese illusie
10/11/2019 Duração: 31minDs Gert preek uit Daniël 3:1-6, 13-18
-
Wees deel van die huisgesin van God
03/11/2019 Duração: 21minDs Ulrich preek uit Ps 27:4 en Efesiërs 2:19-22. 'n Preek vir die belydenisklas van 2019.
-
Jy is God se kind
27/10/2019 Duração: 23minDs Ulrich se preek uit Galasiërs 3:22-4:7Die lied wat gespeel word (nie deel van die podcast weens kopiereg) is "Newsboys - No Longer Slaves". Google dit gerus en luister daarna.
-
Oudword is nie vir sissies nie
20/10/2019 Duração: 31minDs Gert se spesiale diens vir senior lidmate uit Josua 14:6-15
-
-
-
-
Die Oplossing
08/09/2019 Duração: 28minDs Ulrich preek uit Efesiërs 6:10-20 oor al die dinge wat op die oomblik in ons land en dorp aan die gang is en wat die oplossing daarvoor is.
-
-
God sorg, daarom vier ons fees!
25/08/2019 Duração: 25minDs Gert preek uit Psalm 81 op ons Gemeentefees Sondag.