Harrismith Moedergemeente's Podcast
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editora: Podcast
- Duração: 172:03:38
- Mais informações
Informações:
Sinopse
Opnames van preke vanuit die NG Harrismith Moedergemeente.
Episódios
-
Week van Gebed - Dag 2
04/02/2019 Duração: 34minDie tweede preek van die Week van Gebed, uit Nehemia 5:1-13. Gebed vir die stad se herstel.
-
Week van Gebed - Dag 1
03/02/2019 Duração: 29minDie eerste preek van die Week van Gebed, uit Nehemia 1. Gebed vir die stad se herstel.
-
-
My Liefde vir God is Prakties Moontlik
26/01/2019 Duração: 27minSulene delf dieper in die vraag wat Jesus herhaaldelik aan Petrus gevra het: Het jy My Lief? Uit Johannes 21:15-19
-
-
Radikale Christenwees
12/01/2019 Duração: 24minDs Ulrich kyk na die verhaal van die Fariseër en die Tollenaar
-
-
-
Waarom Kersfees?
22/12/2018 Duração: 29minDs Gert vra die vraag: Waarom Kersfees? 'n Boodskap uit Lukas 2: 8-14
-
Ons kan niks doen nie, God doen alles.
09/12/2018 Duração: 36minOns kan niks doen nie, God doen alles.
-
-
Leuens wat jou lewe vernietig
17/11/2018 Duração: 24minDs Ulrich vertel vir ons van die leuens wat die wêreld ons vertel wat ons lewens vernietig.
-
-
Maak reg die druppende kraan
03/11/2018 Duração: 32min"Maak reg die druppende kraan" deur Ds Gert Victor.
-
-
Om met Jesus te wees
22/09/2018 Duração: 36minDs. Gert se preek: "Om met Jesus te wees" uit Markus 3:13-15
-
Die be-LY-denis van die dissipels in God se Koninkryk
15/09/2018 Duração: 31minSondag oggend 16 September 2018 se erediens.
-
Word deel van waarmee God besig is
15/09/2018 Duração: 33minSondag 16 September 2018 se aanddiens deur Ds Gert Victor
-
-
Verantwoordelikheid
18/08/2018 Duração: 25minDs Ulrich vertel ons van ons verantwoordelikheid as Christene