Toekomsvenster

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editora: Podcast
  • Duração: 10:49:01
  • Mais informações

Informações:

Sinopse

ToekomsVenster is daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVDs en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek www.toekomsvenster.co.za.

Episódios

  • ToekomsVenster | Leef in vrede

    02/10/2024 Duração: 03min

    Miskien is die beste bydrae wat ons tot die konflik in die wêreld kan maak, natuurlik benewens gebed, om goeie verhoudinge met die mense wat ons pad kruis te handhaaf.

  • ToekomsVenster | Om Sy Woord te verkondig

    02/10/2024 Duração: 06min

    Tog wonder ek, weet jou en my buurman, kollega, vriend, familielid, van Jesus?

  • ToekomsVenster | Wat ook al beskikbaar is

    02/10/2024 Duração: 05min

    Die voorreg om so ʼn keuse uit te oefen is die meeste mense in Suid-Afrika nie beskore nie.

  • ToekomsVenster | ‘Prys ons God’

    01/10/2024 Duração: 05min

    God woon met sy omvattende heerlikheid binne elkeen van ons.

  • ToekomsVenster | ‘Waar twee of drie in Sy Naam vergader’

    30/09/2024 Duração: 06min

    Die Here werk op verrassende maniere. Ons moet nooit te gewoond raak aan genade nie.

  • ToekomsVenster | Wees beskeie en kom tot rus

    23/09/2024 Duração: 03min

    Kom tot rus. Dit is aangenaam as ander van jou hou, maar almal sal nie van jou hou nie, nie in hierdie lewe nie. Aanvaar dit en leef voluit en vanuit jou Goddelike en verhewe identiteit.

  • ToekomsVenster | Hoop en geestelike volwassenheid

    23/09/2024 Duração: 04min

    Ons het mekaar nodig.

  • ToekomsVenster | Hoe definieer jy jouself?

    23/09/2024 Duração: 03min

    Dit is duiselingwekkend wat God van ons – my en jou – dink. Dit is ons primêre identiteit en vertrekpunt vir alles.

  • ToekomsVenster | ʼn Ware erfenis wat in die hemel bewaar word

    23/09/2024 Duração: 03min

    Hierdie erfenis is in alle opsigte verhewe en gesog – strewe daarna.

  • ToekomsVenster | Dit sal nie met my gebeur nie

    23/09/2024 Duração: 05min

    Die lewe van ʼn gelowige is vol keuses. Die Bybel maak dit duidelik. Kies die lewe.

  • ToekomsVenster | Laat staan jou nonsens

    18/09/2024 Duração: 04min

    Leef asof dit die laaste dag is en asseblief, kom ons laat staan die nonsens! Ons kan seker maak dat ons saak met die Here “reg” is, dat ons lewe ʼn verskil gemaak het.

  • ToekomsVenster | God staan by jou

    18/09/2024 Duração: 05min

    Ons is meer as oorwinnaars deur Christus wat vir ons die krag gee.

  • ToekomsVenster | Broos maar belangrik

    18/09/2024 Duração: 05min

    Dit is juis ter wille van brose, beperkte en tydelike kleipotte, dat God sy Seun gestuur het.

  • ToekomsVenster | Jesus woon in jou

    17/09/2024 Duração: 04min

    Jesus is God se geskenk, gawe, ja, kosbare skat aan die mensdom. Moenie ophou soek voordat jy Hom nie raakgeloop het nie.

  • ToekomsVenter | Kom tot rus

    16/09/2024 Duração: 05min

    Die Evangelie laat ʼn mens tuiskom, dit bring rus en vrede, dit bring berusting en aanvaarding en dit is die somtotaal van elke mens se soeke in die lewe.

  • ToekomsVenster | Gekom vir ʼn lewe en dit in oorvloed

    12/09/2024 Duração: 05min

    Dank God vir sy genade. Dank die Here dat ons uit die opstanding mag lewe.

  • ToekomsVenster | ‘Ek bid dat hulle almal een mag wees’

    12/09/2024 Duração: 05min

    Ons het mekaar nodig as die Koninkryk van God in ons land moet gedy.

  • ToekomsVenster | Die wêreld het ʼn voorbeeld nodig

    09/09/2024 Duração: 04min

    Stel jouself ʼn omgewing voor waar daar geen kerk, of oortuigde, Geesvervulde Christene is nie.

  • ToekomsVenster | Kom ons praat oor die kerk

    09/09/2024 Duração: 04min

    Wat het jy met Jesus se aanbod van lewe gedoen?

  • ToekomsVenster | Empatie en geduld met die familie

    09/09/2024 Duração: 04min

    Jesus het ons vooraf gewaarsku, in die wêreld sal julle swaarkry, maar hou goeie moed, ek het die wêreld oorwin.

página 3 de 8