Toekomsvenster

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editora: Podcast
  • Duração: 10:49:01
  • Mais informações

Informações:

Sinopse

ToekomsVenster is daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVDs en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek www.toekomsvenster.co.za.

Episódios

  • ToekomsVenster | Gesond, maar die letsel bly

    02/09/2024 Duração: 05min

    Pa, ma, asseblief, pas jul kinders met Goddelike begeleiding en instaatstelling mooi op.

  • ToekomsVenster | Jy hoort nie in die gevangenis nie

    02/09/2024 Duração: 04min

    Aanvaar die vergifnis wat God bewerk het, en begin om die lewe aan die ander kant van pyn te omhels.

  • ToekomsVenster | ‘Daar behoort ʼn verbod te wees op soveel pyn’

    02/09/2024 Duração: 03min

    Mag die genade van God, Immanuel, God met ons, altyd, onverdun, sonder ophou, jou oorskadu en bewaar.

  • ToekomsVenster | Is jy sensitief vir ander se lyding?

    02/09/2024 Duração: 04min

    “As een lid ly, ly al die lede saam; en as een lid geëer word, is al die lede saam bly.” – 1 Korintiërs 12:26

  • ToekomsVenster | Ons was self vreemdelinge in Egipte

    02/09/2024 Duração: 05min

    Die Bybel herinner ons daaraan dat ook ons op verskeie maniere vreemdelinge was, en in ʼn sin is ons dit nog steeds.

  • ToekomsVenster | Hoe kom ek in die hemel?

    26/08/2024 Duração: 03min

    Ons is besig om aan ons ewige roeping, God se raadsplan met die wêreld, uitdrukking en inhoud te gee.

  • ToekomsVenster | Moenie moed opgee nie, as jy net een kan help

    26/08/2024 Duração: 04min

    Ons mag nie moeg raak nie. Sien die kindergesiggies raak en die moontlikhede wat daardie individu in hom of haarself het.

  • ToekomsVenster | Die Bybel bly ons gids

    26/08/2024 Duração: 03min

    Dalk staan jy vandag voor so ʼn keuse.

  • ToekomsVenster | Eer jou vader en jou moeder

    26/08/2024 Duração: 02min

    Die Bybel is daaroor baie duidelik. Alle mense, ook bejaarde mense, is en bly beelddraers van die lewende God.

  • ToekomsVenster | Opgehelp

    26/08/2024 Duração: 04min

    Is daar mense in jou omgewing wat opgehelp moet en kan word. Is daar mense by wie jy kan gaan sit, al is dit al wat jy doen?

  • ToekomsVenster: Los iets betekenisvol agter

    21/08/2024 Duração: 04min

    Nee, duisend maal nee. Jou stem mag nie saam met jou “sterf” nie. Los iets betekenisvol agter.

  • ToekomsVenster: God lag ook

    21/08/2024 Duração: 05min

    Dan huil hy ook. Hy huil oor die kerk kragteloos optree in ʼn wêreld wat juis nou die krag van God so nodig het.

  • ToekomsVenster: Jy het ’n stem, sing!

    19/08/2024 Duração: 04min

    Sing asof jy die eerste keer van Hom gehoor het en amper nie kan glo dat Hy jou ook liefhet nie.

  • ToekomsVenster: Die stem van die Here is kragtig, glansryk

    19/08/2024 Duração: 04min

    Is Hy Here van ons lewens en word die belydenis deur ons lewe, optrede en getuienis gedra?

  • ToekomsVenster: Wees vir hulle ’n stem

    19/08/2024 Duração: 03min

    Dalk is jy ook een van die wat roep, maar jou stem het hees geword, jy het opgegee met die verwagting dat iemand gaan luister, gaan opdaag, gaan help. Dalk lê jou genesing daarin om juis daarom aan ʼn ander roepende aandag te gee, immers, jy weet hoe dit voel.

  • ToekomsVenster: Verstaan Christene hul taak in die wêreld?

    12/08/2024 Duração: 03min

    Is ons nog dienaars? Verstaan Christene hul plek, taak en posisie in die wêreld?

  • ToekomsVenster: Die glas is halfvol

    12/08/2024 Duração: 05min

    In sy genade het God aan ons oë, ore, hande en voete gegee. Elkeen van ons kan iets doen!

  • ToekomsVenster: Maak ruimte vir ander se verstaan

    12/08/2024 Duração: 06min

    Na alles, die feit dat ek en jy glo, is suiwer genade.

  • ToekomsVenster: Ons is nie meer kinders nie

    12/08/2024 Duração: 03min

    Ons het mekaar broodnodig.

  • ToekomsVenster: Emosionele volwassenheid gevra

    12/08/2024 Duração: 04min

    Ek wonder of jy met my ervaring kan identifiseer?

página 4 de 8