Average Christian

HABITS TYDENS LOCKDOWN

Informações:

Sinopse

Hierdie is 'n episode wat ek en kollega JI de Wet opgeneem het as deel van ons gemeente se manier om nogsteeds mense toe te rus om God te soek, met mekaar te connect, en Jesus as Here op te lig. Ons gesels oor GEWOONTES- goed of sleg- wat mense kan aankweek, afleer, op weer optel in die vulnerable tyd van die corona virus en die lockdown. Link na die YouTube video van ons gesprek: https://www.youtube.com/watch?v=OhCqB6GTSm8&t=76s