Rsg Geldsake Met Moneyweb

Die indeks vir alle aandele op die JSE styg vanmiddag, dit ten spyte van wisselvalligheid op internasionale markte

Informações:

Sinopse

Nelis Brink, direkteur van PSG Wealth R21 gesels oor die markte, Barloworld se handelsopdatering en inflasie. Volg RSG Geldsake op Twitter