Red Beard Conversations

7: Byron Booysen (Groenteboer)

Informações:

Sinopse

Kobus Pretorius gesels met sy ou skoolvriend Byron Booysen, a groenteboer op die plaas Avondrus in Kraaifontein.  Booysen's Tunnel Farming boer tans hoofsaaklik met tamaties in 'n hidroponiese stelsel in 'n aantal tonnels op die plaas. Jy kan die boerdery volg op Facebook hier: https://www.facebook.com/Booysenfarming Jy kan Byron ook direk kontak per epos: booysenstunnelfarming89@gmail.com