Red Beard Conversations

5: Michelle du Toit (troufotograaf)

Informações:

Sinopse

Kobus Pretorius se gesprek met sy vriendin en mede troufotograaf Michelle du Toit begin by die begin.  Hoe sy besluit het om fotografie na skool te studeer, haar tyd op die skepe en hoe sy haar besigheid opgebou het terwyl sy heeltyds gewerk het. Michelle vertel ook hoe sy haar styl geskep het, die lesse wat sy al geleer het en hoe sy voorberei vir 'n troudag. www.michelledt.com Hierdie podcast is beskikbaar op iTunes, Apple Podcasts, Google Podcasts en Spotify.