Ruben Delmage

Klap 'n Toon - Devlin Eyden - Is just running good enough?

Informações:

Sinopse

As jy voorberei om 'n Marathon, Ultra of selfs Comrades te hardloop, sal dit genoegsaam wees om net baie kilo's te hardloop om voor te berei? Ek het by Strength & Conditioning Coach - Devlin Eyden by SEMLI gaan inloer om te hoor.