Invia Gemeente
Begeleide Meditasie - 'Tussen jou en Liefde, Vrees' - saam met Pierre
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editora: Podcast
- Duração: 0:15:26
- Mais informações
Informações:
Sinopse
Hierdie meditasie gebruik Joh 20:19-22, wanneer Jesus aan Sy dissipels verskyn het na Sy opstanding met die woorde: Vrede vir julle! Ons doen saam 'n kort 'body scan' en ook 'n asemhaling gebed.