Invia Gemeente
Wat presies sê ek... as ek sê ek het myself lief? deur Frieda van den Heever
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editora: Podcast
- Duração: 0:14:15
- Mais informações
Informações:
Sinopse
Robert Holden wat die kursus Living as Love (waarmee heelparty mense by InVia nou weer besig is) aanbied, vertel toe sy dogtertjie drie jaar oud was, het hy haar gaan soek nadat sy al 'n paar uur buite in die tuin lê. Net lê. Toe hy haar kry, wou hy weet of daar iets fout is. Haar antwoord: "Nothing. I'm just lying here feeling beautiful." Asof sy Ps. 139 opgeëet en ingesluk het. En die eerste gedagte in sy kop was: "Is that even allowed?"...