Informações:
Sinopse
Reis potgooi
Episódios
-
-
-
-
-
-
4. Vic Falls
02/01/20071. Eerste watervalervaring 2. Sunset Cruise op die African Queen 3. Receive your Xmas message (roadblock, Afrika-styl) 4. Die curio mark
-
-
2. En route na die Vic Falls
27/12/2006Ek en Ane in die kar oppad na die Vic Falls - grensposte , en nogmaals grensposte.
-
1. Vic Falls Oorsig
26/12/2006Ons vakansie in Afrika by die Vic Falls - saam met Ane opgeneem in Botswana.
-
Namibia 6
30/12/2005Sesriem, Maltahohe en Duwisib, 30 Desember 2005 Hierdie is vir my een van my lekkerste Nam potgooie! Dit gaan oor: - Die Potgooimasjien oorleef blouskerms - Rudi en David in die Walvisbaai Bar - Kamp Staaldraad (Sesriem) - Walvisbaai na Solitaire op die C14: 230km - Duin 45 - Tony se toer na Dooievlei - Die tannie van Malmesbury - Karravrugte en volstruise - Big Mama en Big Daddy duine - Kuiseb, Gaub en Zarispasse - Jorgen van Duwisib Rest Camp - Paaie in Naminia - Maltahohe hotel - Ons huisie by Duwisib Rest Camp
-
Namibia 4
28/12/2005Walvisbaai uitsending op die Jetty, 28 Desember 2005 - Restaurante in Namibia - Toerisme - Kitesurfing - Speed Week in Walvisbaai - Georg Erb se eco toere - Die laaste recce in Nam - Swakopmund in 1982 radio hoorbeeld - Politieke teenstand - Die kuspad - Wlotzkasbaken - Cape Cross se robbe
-
Namibia 3
25/12/2005Myl 4 kampuitsending te Swakopmund op 25 Desember 2005 - Tide out fishing cc - Safari bekleidung - Chinese windbreakers - Swakopmund town tour - klein apartheid - Duin 7 - hoenderbraai - quad bikes - Langstrand - Afrikaans in Nam - Wouter Rossouw legal practitioner Walvisbaai - Elke Erb camel rides, Ibi en Boesman - Die Lubners mense
-
Intro vir Namibia potgooie
23/12/2005Intro vir Namibia potgooie 1. Namibiese vakansie in 2005 2. Potgooie gaan weekliks vrygestel word vanaf 7 Januarie 2006 3. RSS feed: http://feeds.feedburner.com/cybersakkieinnamibia