Toekomsvenster

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editora: Podcast
  • Duração: 10:56:49
  • Mais informações

Informações:

Sinopse

ToekomsVenster is daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVDs en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek www.toekomsvenster.co.za.

Episódios

  • ToekomsVenster | God is liefde

    12/12/2024 Duração: 03min

    Dit is motivering genoeg om weer en weer vir die liefde te kies.

  • ToekomsVenster | Kan ander jou volg?

    12/12/2024 Duração: 04min

    Elkeen word iewers met ʼn leierskaprol vertrou.

  • ToekomsVenster | Blakend gesond of stukkend en bloeiend?

    11/12/2024 Duração: 05min

    Tyd saam met God is selfsorg. Hoe gesond is jy?

  • ToekomsVenster | Glo jy dit?  

    10/12/2024 Duração: 03min

    Die opsomming daarvan is dat God betroubaar, liefdevol, goed en genadig is. Daardie woorde dien as ʼn  verwysingspunt in my lewe. Te midde van en ten spyte van, selfs aarselend en bewend, kies ek om te glo.

  • ToekomsVenster | Maak my lewe hoegenaamd ʼn verskil?

    09/12/2024 Duração: 04min

    Deel jy opregte blyke van waardering uit, selfs al betaal jy die mense?

  • ToekomsVenster | Wat God gee, is gratis

    05/12/2024 Duração: 05min

    Wil jy uit die skuld kom, die skuld by God? Ontvang vandag vryspraak, vryskelding en die nuwe lewe self.

  • ToekomsVenster | Die mense daar buite

    05/12/2024 Duração: 05min

    Kom ons dink ʼn bietjie na oor wie die buite mense in ons verwysingsraamwerk is en oorweeg hoe ons hulle kan innooi in die veilige spasie van ons omgee.

  • ToekomsVenster | Skryf ʼn brief aan jou toekomstige self

    04/12/2024 Duração: 04min

    Uiteraard is die belangrikste vraag – waar en hoe pas God by jou toekomstige self in?

  • ToekomsVenster | God van spasies

    04/12/2024 Duração: 04min

    Leer die kuns aan om daardie spasies te benut.

  • ToekomsVenster | God van kleur en geur

    02/12/2024 Duração: 04min

    Mag een en elkeen vandag en elke dag die kleur en geur van God in hierdie wêreld vertoon.

  • ToekomsVenster | Pensionaris-afslag

    27/11/2024 Duração: 03min

    Ek het besluit wie en wat ek is, waar ek inpas, wat ek van die lewe wil hê, waarom ek hier is, wat ek en God met mekaar te make het, waarheen ek op pad is, al is daar net ʼn paar jare oor.

  • ToekomsVenster | Lief sonder om te sien

    27/11/2024 Duração: 04min

    “Here,” het ek gesê, “ek kan sonder U nie lewe nie en ek kan sonder U nie sterwe nie.”

  • ToekomsVenster | Trane was skoon, moet dit nie keer

    25/11/2024 Duração: 04min

    Miskien huil jy vandag. Jy huil oor ʼn geliefde wat deur die dood weggeneem is, die verlange is tasbaar, die heimwee onhanteerbaar.

  • ToekomsVenster | Dis nie so eenvoudig nie

    25/11/2024 Duração: 05min

    Dit is komplekse sake wat nie sondermeer met reguit-strepe en eenvoudige redenasies afgemaak of afgehandel kan word nie.

  • ToekomsVenster | Tik, tik, nog ʼn minuut is verby

    25/11/2024 Duração: 03min

    Vra jouself dalk eerder, hoe bewus was ek van die lewe, wat het ek raakgesien en waardeer, waar het ek stilgehou, gesels, bemoedig. Het ek vasgehou en omhels, ʼn kompliment gedeel, by die Here uitgekom?

  • ToekomsVenster | Die ware Jakob

    21/11/2024 Duração: 05min

    Daar is altyd ʼn stukkie “mengsel” in ons waarmee die Heilige Gees wil werk sodat ons toenemend word wat ons in Christus die Here is.

  • ToekomsVenster | Is jy jou grootste kritikus?

    21/11/2024 Duração: 05min

    Kom jy met jouself klaar?

  • ToekomsVenster | Gehoorsaamheid aan God

    18/11/2024 Duração: 04min

    Kom na My toe, nooi Jesus. Ek staan by die deur en klop, getuig Openbaring 3:20. Het jy die uitnodiging al aanvaar?

  • ToekomsVenster | Dit is die dag wat die Here gemaak het

    18/11/2024 Duração: 05min

    Kom ons streef daarna om sonskynmense te wees. Begin sommer vandag daarmee.

  • Toekomsvenster | ʼn Duisend keer beskerm

    18/11/2024 Duração: 05min

    Stel jou dit voor, God slaap nie, sluimer nie in nie, word nie vaak nie, is heeltyd beskermend teenwoordig in die lewens van sy kinders.

página 1 de 8