Informações:
Sinopse
InVia is a contemplative community based in Cape Town and Stellenbosch. We passionate about the journey of transformation in wholeness.
Episódios
-
Wat presies sê ek... as ek sê ek het myself lief? deur Frieda van den Heever
22/02/2022 Duração: 14minRobert Holden wat die kursus Living as Love (waarmee heelparty mense by InVia nou weer besig is) aanbied, vertel toe sy dogtertjie drie jaar oud was, het hy haar gaan soek nadat sy al 'n paar uur buite in die tuin lê. Net lê. Toe hy haar kry, wou hy weet of daar iets fout is. Haar antwoord: "Nothing. I'm just lying here feeling beautiful." Asof sy Ps. 139 opgeëet en ingesluk het. En die eerste gedagte in sy kop was: "Is that even allowed?"...
-
Meditasie: 'Draai Die Ander Wang' saam met Frieda
21/02/2022 Duração: 09minMeditasie: 'Draai Die Ander Wang' saam met Frieda by InVia Gemeente
-
Klappe en Cancel Culture deur Pierre du Plessis // 20 Feb '22
21/02/2022 Duração: 29minKlappe en Cancel Culture 20 Februarie 2022 Preek deur Pierre du Plessis Skriflesing: Lukas 6: 27-38 Dankie vir almal wat gee en gee en gee en ons help om hierdie gemeenskap te bou en te onderhou! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Wat presies sê ek... as ek sê ek het ander lief? deur Theo Geyser
14/02/2022 Duração: 11minDit is makliker om te sê ek het God lief as om te sê ek het ander mense lief soos wat God hulle liefhet. Vir Johannes is dit so eenvoudig soos dit: Hoe kan jy iemand haat of verafsku wat jy kan sien, en God liefhê maar Hom nie kan sien nie? (1 Joh 4:20). Ons liefde vir mense wys ons liefde vir God.
-
Meditasie: Rus Genesis 2 saam met pierre
14/02/2022 Duração: 12minMeditasie: Rus Genesis 2 saam met pierre by InVia Gemeente
-
Tyd om te stop deur Marina Strydom // 13 Feb '22
14/02/2022 Duração: 26minTyd om te stop 13 Februarie 2022 Preek deur Marina Strydom Skriflesing: Genesis 2:1-3 Dankie vir almal wat gee en gee en gee en ons help om hierdie gemeenskap te bou en te onderhou! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Wat presies sê ek... as ek sê ek het die Here lief? deur Theo Geyser
08/02/2022 Duração: 16minWat bedoel ons wanneer ons sê: ons het God lief? Jesus wou Petrus help om nader aan hierdie vraag te kom. Hy vra hom drie keer: “Het jy my waarlik lief?” (Joh 21). Petrus was dood-seker dat hy Jesus liefhet. Jesus probeer hom uitnooi na ‘n baie groter liefde wat daar tussen hulle kan wees.
-
Meditasie: Onrein en Ongeletterd. pierre
07/02/2022 Duração: 10minMeditasie: Onrein en Ongeletterd. pierre by InVia Gemeente
-
Onrein en ongeletterd deur Pierre du Plessis // 6 Feb '22
06/02/2022 Duração: 28minOnrein en ongeletterd 22 Februarie 2022 Preek deur Pierre du Plessis. Skriflesing: Lukas 5:1-11 Dankie vir almal wat gee en gee en gee en ons help om hierdie gemeenskap te bou en te onderhou! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Word Wie Jy Is: Met Ander deur Frieda van den Heever
31/01/2022 Duração: 11minWord Wie Jy Is: Met Ander deur Frieda van den Heever by InVia Gemeente
-
Local is nie altyd lekker nie deur Frieda van den Heever \\ 30 Jan '22
31/01/2022 Duração: 30minLocal is nie altyd lekker nie 30 Januarie 2022 Preek deur Frieda van den Heever Skriflesing: Lukas 4:21-30 (1983 Vertaling) Dankie vir almal wat gee en gee en gee en ons help om hierdie gemeenskap te bou en te onderhou! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Meditasie: 'Local is nie altyd lekker nie' saam Met Frieda
31/01/2022 Duração: 12minMeditasie: 'Local is nie altyd lekker nie' saam Met Frieda by InVia Gemeente
-
Word Wie Jy Is: Jouself deur Theo Geyser
24/01/2022 Duração: 21min"Wil jy weet wat is fout met jouself en die wêreld? Hier is ‘n Boeddhis se raad: Kyk na ‘n groepsfoto. Wat leer dit jou? As jy soos ek is, kyk ek nie na die kwaliteit van die foto of hoe dit met die groep gaan nie, maar na myself. Dit is menslik en natuurlik en het te doen met ‘n onbewustelike geluksprogram wat ons dryf om aanvaar te word...."
-
Oordenking: Lukas 4 saam met Frieda
24/01/2022 Duração: 11minOordenking: Lukas 4 saam met Frieda by InVia Gemeente
-
Ongemaklike Goeie Nuus deur Johan Beukes // 23 Jan '22
24/01/2022 Duração: 34minPreek deur Johan Beukes. Skriflesing: Lukas 4:14-21 Dankie dat julle gee en aanhou gee het deur al die moeilike tye hierdie jaar. Ons gemeenskap kan nie bestaan sonder julle goedhartigheid nie. Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Word Wie Jy Is: Deur God met Theo Geyser
17/01/2022 Duração: 12min"Die gesig van God is dalk nader as die beelde wat ons probeer skep van Hom. Jesus het op ‘n dag vir Fillipus geantwoord toe hy God wou sien: “As jy my gesien het, het jy God gesien”. Die een vertaling lees: "You can look at all you have seen and heard and still ask that question? To see certain things is to have seen the Father!" Watter dinge (certain things) wys vir jou God? Dis eenvoudig: As die blomme blom, en die wingerd sy vrug dra, dan weet ons dis somer."
-
Ritme deur Pierre du Plessis // 16 Jan '22
17/01/2022 Duração: 23minRitme 16 Januarie 2022 Preek deur Pierre du Plessis. Skriflesing: Markus 6:30-32 (2020) Dankie dat julle gee en aanhou gee het deur al die moeilike tye hierdie jaar. Ons gemeenskap kan nie bestaan sonder julle goedhartigheid nie. Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Meditasie: "Breek weg sodat jy nie breek nie" - pierre
17/01/2022 Duração: 12minMeditasie: "Breek weg sodat jy nie breek nie" - pierre by InVia Gemeente
-
Nuwejaarsvoornemens: Die Dans is die Balans deur Theo Geyser
03/01/2022 Duração: 13minVoorspoedige nuwe jaar! Baie dankie vir almal se finansiële bydraes. Dit maak wat ons doen moontlik. Besoek gerus https://www.invia.org.za/ondersteunons vir maniere waarop jy kan ondersteun.
-
Geseënde Kersfees! met Theo Geyser
26/12/2021 Duração: 12minBaie dankie vir almal se finansiële bydraes. Dit maak wat ons doen moontlik. Besoek gerus https://www.invia.org.za/ondersteunons vir maniere waarop jy kan bydrae.