Rsg Geldsake Met Moneyweb
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editora: Podcast
- Duração: 37:45:45
- Mais informações
Informações:
Sinopse
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.
Episódios
-
Kenners antwoord luisteraarsvrae
22/11/2024 Duração: 18minNelis Brink, direkteur by PSG Wealth R21, Rita Cool, hoof van individuele advies strategie by Alexforbes en onafhanklike belastingkonsultant, Piet Nel beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
WhatsApp-kaart kan meer mense die formele sektor binnebring
22/11/2024 Duração: 04minElizma de Beer, hoof van groei by Mama Money gesels oor 'n bankkaart wat met WhatsApp werk. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Jan Taks raak aan diegene wat nie meer hier woon nie
22/11/2024 Duração: 08minPiet Nel, onafhanklike belastingkonsultant gesels oor die Suid-Afrikaanse Inkomstediens se waarskuwing aan diegene wat nie meer in Suid-Afrika woon nie. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Hoe sal leierskap van die G20 Suid-Afrika baat?
22/11/2024 Duração: 07minDie G20 is 'n internasionale forum wat die grootste ekonomieë ter wêreld saambring, en Suid-Afrika neem in Desember vir die eerste keer die presidentskap van die G20 op. Senior ekonoom van PwC, Dr. Christie Viljoen gesels oor die geleentheid om buitelandse beleggings vir Suid-Afrika aan te moedig. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Hulpbronne, metale en mynbou hou JSE by beginvlakke
22/11/2024 Duração: 07minNelis Brink, direkteur by PSG Wealth R21 gesels oor edelmetale, die olieprys, en inflsie in die Verenigde Koninryk. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 22ste November 2024
22/11/2024 Duração: 50minTinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
eBucks het ’n lewe van sy eie
21/11/2024 Duração: 08minPieter Woodhatch uitvoerende hoof FNB eBucks gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie waarin hy is, en wat hy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die SAL is winsgewend!
21/11/2024 Duração: 09minDerek Hanekom, tussentydse voorsitter van die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) gesels oor hulle finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Southern Sun pluk Covid-19-vrugte
21/11/2024 Duração: 06minSouthern Sun het vandag resultate vir die ses maande tot einde September aangekondig, die omset was 7% hoër en die wins spring met 31%. Die uitvoerende hoof, Marcel von Aulock gesels oor die resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Kon die Reserwebank ’n skerper mes gebruik het om die rentekoers te sny?
21/11/2024 Duração: 09minJohann Els, hoofekonoom van Old Mutual bespreek vandag se rentekoersbesluit. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Gemengde kleinhandel prestaties
21/11/2024 Duração: 07minAmelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, gesels oor die rentekoersbesluit en die kleinhandelgroepe, Mr. Price en Lewis se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 21ste November 2024
21/11/2024 Duração: 49minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Kriptoplatforms moet nou weet wie die partye is tot ’n transaksie
20/11/2024 Duração: 05minLeopldt Jansen van Vuuren, voldoeningsbestuurder by Provenance gesels oor nuwe regulasies vir kriptoplatforms. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Private krediet bied alternatiewe opsie
20/11/2024 Duração: 06minStefan Nothnagel van Westbrooke Alternative Asset Management gesels oor private krediet. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Entrepreneurs lê wakker oor identiteitdiefstal
20/11/2024 Duração: 05min'n Studie deur World Wide Worx en iiDENTIFii toon aan dat 56.7% van besighede in Suid-Afrika bekommerd is oor moontlike identiteitsdiefstal. Lance Fanaroff, medestigter van iiDENTIFii, gesels hieroor. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Inflasie val tot sy laagste vlak in vier jaar
20/11/2024 Duração: 07minElize Kruger, onafhanklike ekonoom gesels oor inflasie. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
NinetyOne koop Sanlam se beleggingsbesigheid vir R5 miljard
20/11/2024 Duração: 10minHendrick du Toit, uitvoerende hoof van Ninety One gesels oor die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
'n Nuwe rekordpunt vir Pick n Pay
20/11/2024 Duração: 04minJohan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 20ste November 2024
20/11/2024 Duração: 47minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die konstruksiemafia ontwrig R63 miljard se projekte
20/11/2024 Duração: 12minDean Macpherson, minister van openbare werke en infrastruktuur bespreek die nasionale konstruksieberaad oor misdaadvrye konstruksiepersele. Volg RSG Geldsake op Twitter