Rsg Geldsake Met Moneyweb
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editora: Podcast
- Duração: 37:42:09
- Mais informações
Informações:
Sinopse
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.
Episódios
-
Kenners antwoord luisteraarsvrae
15/11/2024 Duração: 20minNelis Brink, direkteur van PSG Wealth R21 en Jaco Prinsloo, senior finansiële raadgewer by Alexforbes beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Koop buitelanders eiendom hier om geld te was?
15/11/2024 Duração: 05minTiaan Pretorius, bestuurder van Seeff Centurion gesels oor die uitdagings wat korrupsie en geldwassery in Suid-Afrika se eiendomsmark inhou. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Hoe raak nuwe beleid in Amerika ons hier in Suid-Afrika?
15/11/2024 Duração: 06minMaarten Ackerman, hoofekonoom van Citadel gesels oor nuwe ekonomiese beleid met ‘n nuwe Amerikaanse president. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die indeks vir alle aandele op die JSE styg vanmiddag, dit ten spyte van wisselvalligheid op internasionale markte
15/11/2024 Duração: 07minNelis Brink, direkteur van PSG Wealth R21 gesels oor die markte, Barloworld se handelsopdatering en inflasie. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 15de November 2024
15/11/2024 Duração: 45minTinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Wat gaan by Banxso aan?
14/11/2024 Duração: 10minPierre du Toit, senior vennoot van Mostert & Bosman Prokureurs gesels oor die aansoek om Banxso te likwideer, en sê die verhoordatum is op 04 Desember. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
In dieselfde bootjie as kliënte
14/11/2024 Duração: 11minTim Acker, portefeuljebestuurder by Allan Gray Stable Fund gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie waarin hy is, en wat hy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Al meer munisipaliteite gaan die bestuur van elektrisiteitsdienste uitkontrakteer
14/11/2024 Duração: 07minTommy Garner, voorsitter van die Suid-Afrikaanse Onafhanklike Kragverskaffersvereniging gesels oor munisipaliteite wat die bestuur van elektrisiteitsdienste uitkontrakteer. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Mynbou-produksie spring skielik
14/11/2024 Duração: 06minDie mineraleraad van Suid-Afrika se hoofekonoom, Hugo Pienaar gesels oor mynbou-produksie en die mineraleraad se vooruitsigte. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Trump klap die rand
14/11/2024 Duração: 10minAmelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen gesels oor die rand, en MTTN se handelsverslag. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 14de November 2024
14/11/2024 Duração: 49minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Swiggy blom in Indië
13/11/2024 Duração: 04minJohan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS gesels oor die markte en die notering van Swiggy in Indië. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Dogecoin skop stof in Bitcoin se oë
13/11/2024 Duração: 06minChristo de Witt, hoof van Luno Suid-Afrika sê dat die goeie lopie van Dogecoin aangemoedig is deur Donald Trump wat Elon Musk in Amerika se regeringsdoeltreffendheidsgroep aangestel het. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
DRD Gold se sonkrag-aanleg ’n voorbeeld van finansiële en omgewing sukses
13/11/2024 Duração: 14minIn hierdie segment gesels Jaco Schoeman, bedryfshoof van DRD Gold, oor hulle sonkrag-aanleg en sê hulle is besig om na addisionele aanlegte te kyk. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Eiendomspryse kan vinnig herstel, mits die ekonomie herstel
13/11/2024 Duração: 04minKobus Lamprecht, hoof van navorsing en publikasies by Rode & Genote gesels oor hulle jongste verslag. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
COP29 moet sê oor geld vir ontluikende lande
13/11/2024 Duração: 09minSamantha Jane Graham-Maré, adjunkminister van elektrisiteit en energie gesels oor COP29, en groenprojekte in Suid-Afrika. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 13de November 2024
13/11/2024 Duração: 43minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Daar word te min navorsing oor landbou gedoen
12/11/2024 Duração: 07minProf. Johann Kirsten, professor aan die Universiteit Stellenbosch en direkteur van die Buro vir Ekonomiese Ondersoek, bespreek navorsing oor landbou. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
’n Vrou veg vir drie jaar om haar huis te hou
12/11/2024 Duração: 08minLeonard Benjamin, die prokureur wat die saak hanteer het, verduidelik wat presies gebeur het. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Multichoice se “uiters vyandige” sakeomgewing
12/11/2024 Duração: 10minDie finansiële hoof van Multichoice, Tim Jacobs gesels oor die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter