Rsg Geldsake Met Moneyweb

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editora: Podcast
  • Duração: 37:45:45
  • Mais informações

Informações:

Sinopse

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.

Episódios

  • Mynbou-produksie spring skielik

    14/11/2024 Duração: 06min

    Die mineraleraad van Suid-Afrika se hoofekonoom, Hugo Pienaar gesels oor mynbou-produksie en die mineraleraad se vooruitsigte. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Trump klap die rand

    14/11/2024 Duração: 10min

    Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen gesels oor die rand, en MTTN se handelsverslag. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 14de November 2024

    14/11/2024 Duração: 49min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Swiggy blom in Indië

    13/11/2024 Duração: 04min

    Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS gesels oor die markte en die notering van Swiggy in Indië. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Dogecoin skop stof in Bitcoin se oë

    13/11/2024 Duração: 06min

    Christo de Witt, hoof van Luno Suid-Afrika sê dat die goeie lopie van Dogecoin aangemoedig is deur Donald Trump wat Elon Musk in Amerika se regeringsdoeltreffendheidsgroep aangestel het. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • DRD Gold se sonkrag-aanleg ’n voorbeeld van finansiële en omgewing sukses

    13/11/2024 Duração: 14min

    In hierdie segment gesels Jaco Schoeman, bedryfshoof van DRD Gold, oor hulle sonkrag-aanleg en sê hulle is besig om na addisionele aanlegte te kyk. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Eiendomspryse kan vinnig herstel, mits die ekonomie herstel

    13/11/2024 Duração: 04min

    Kobus Lamprecht, hoof van navorsing en publikasies by Rode & Genote gesels oor hulle jongste verslag. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • COP29 moet sê oor geld vir ontluikende lande

    13/11/2024 Duração: 09min

    Samantha Jane Graham-Maré, adjunkminister van elektrisiteit en energie gesels oor COP29, en groenprojekte in Suid-Afrika. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 13de November 2024

    13/11/2024 Duração: 43min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Daar word te min navorsing oor landbou gedoen

    12/11/2024 Duração: 07min

    Prof. Johann Kirsten, professor aan die Universiteit Stellenbosch en direkteur van die Buro vir Ekonomiese Ondersoek, bespreek navorsing oor landbou. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • ’n Vrou veg vir drie jaar om haar huis te hou

    12/11/2024 Duração: 08min

    Leonard Benjamin, die prokureur wat die saak hanteer het, verduidelik wat presies gebeur het. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Multichoice se “uiters vyandige” sakeomgewing

    12/11/2024 Duração: 10min

    Die finansiële hoof van Multichoice, Tim Jacobs gesels oor die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Premier Foods-aandeelhouers kan beslis glimlag

    12/11/2024 Duração: 09min

    Premier Foods het vandag winssyfers vir sy boekjaar tot einde September aangekondig, die omset was 3.7% hoër en die wins spring met 31%. Die groep se uitvoerende hoof, Kobus Gertenbach gesels oor die resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Werkloosheid daal, maar is steeds 'n krisis

    12/11/2024 Duração: 10min

    Mia Kriegler, navorsing en fondsbestuur direkteur by Kruger Internasionaal gesels oor die markte, Bidcorp se aandeelprys, en die werkloosheidskoers. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 12de November 2024

    12/11/2024 Duração: 48min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Jou verkyker kan nou ook “sien” waarna jy kyk

    11/11/2024 Duração: 04min

    Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die DaVinci-sakeskool, gesels oor die gebruik van kunsmatige intelligensie in verkykers. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Is Johann Steynberg van MTI werklik dood?

    11/11/2024 Duração: 14min

    Die skrywer en joernalis, Stephen Timm gesels oor die baasbrein van MTI, Johann Steynberg. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Raubex-wins spring

    11/11/2024 Duração: 09min

    Die konstruksiemaatskappy Raubex het vandag sy winssyfers vir die ses maande tot einde Augustus aangekondig. Die omset was 30% hoër, en die wesensverdienste het met byna 50% gestyg. Dirk Lourens, die bedryfshoof van Raubex, gesels oor die resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Wisselkoersprobleme kos Vodacom miljarde

    11/11/2024 Duração: 07min

    Vodacom het vandag winssyfers vir sy boekjaar tot einde September bekend gemaak, die uitvoerende hoof, Shameel Joosub gesels oor die groep se resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die dollar klap die rand

    11/11/2024 Duração: 10min

    André Cillers van TreasuryOne gesels oor die rand se verswakking, en Theo vorster van Galileo Capital bespreek PnP se planne om Boxer op die JSE te noteer. Volg RSG Geldsake op Twitter

página 3 de 8