Rsg Geldsake Met Moneyweb

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editora: Podcast
  • Duração: 37:45:45
  • Mais informações

Informações:

Sinopse

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.

Episódios

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 11de November 2024

    11/11/2024 Duração: 49min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Kenners antwoord luisteraarsvrae

    08/11/2024 Duração: 17min

    Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft Investment Partners en Elke Brink, direkteur en adviseur by PSG Route 21 beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Old Mutual se Moneyversity trek aandag van ooral

    08/11/2024 Duração: 06min

    Old Mutual het onlangs Moneyversity bekendgestel, met die doel om mense finansieel te bemagtig. Lizl Budhram, hoof van advies by Old Mutual gesels oor die platform. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Nedbank kyk na digitale kliëntediens

    08/11/2024 Duração: 06min

    Gerrit van der Westhuizen, hoof van kliënte-ervaring by Nedbank, gesels oor hoe tendense die interaksie van kliënte met banke vorm. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Ontluikende markte bly onder druk na die Amerikaanse verkiesing

    08/11/2024 Duração: 08min

    Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft Investment Partners gesels oor TFG se finansiële resultate, en die Trump-administrasie. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 08ste November 2024

    08/11/2024 Duração: 44min

    Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Van beleggings tot Jaguars

    07/11/2024 Duração: 16min

    Die bekende beleggingskenner, Wayne McCurrie gesels oor sy aftrede, agtergrond, loopbaan, en wat hy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die regering wil die private sektor gebruik om sy geboue op te knap

    07/11/2024 Duração: 09min

    Die minister van openbare werke en infrastruktuur, Dean Macpherson gesels oor die regering se planne om die private sektor in te span om sy geboue op te knap, en sê hulle sal dit as 'n toets gebruik. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Hoe groot is die ekonomiese skade wat die geweld in Mosambiek aanrig?

    07/11/2024 Duração: 07min

    Die Lebombo-grenspos is gesluit weens protesoptrede in Mosambiek. Dr Joachim Vermooten, vervoer-ekonoom van die Universiteit van Johannesburg bespreek die ekonomiese skade wat dit veroorsaak. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Maatskappye ervaar soet en suur in hul interaksie met die Ontvanger

    07/11/2024 Duração: 07min

    Elle-Sarah Rossato, vennoot en hoof van belasting en dispuutoplossing by PwC Suid-Afrika bespreek hulle onlangse peiling. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Hoe reageer die markte op Trump se oorwinning?

    07/11/2024 Duração: 08min

    Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft gesels oor die markte se reaksie op Trump se oorwinning en Sappi se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 07de November 2024

    07/11/2024 Duração: 50min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Bitcoin spring tot ’n nuwe hoogtepunt

    06/11/2024 Duração: 07min

    Christo de Witt, hoof van Luno Suid-Afrika gesels oor bitcoin se nuwe hoogtepunt. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Opleiding bevorder ekonomiese aktwiteitsvlakke

    06/11/2024 Duração: 09min

    Dr. Riaan Steenberg, bedryfsdirekteur van die NetEd-groep gesels oor Eduvos se opleiding. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Wat beteken Trump se oorwinning vir Suid-Afrika?

    06/11/2024 Duração: 08min

    Hendrik du Toit, uitvoerende hoof van Ninety One gesels oor Donald Trump se oorwinning. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Wat steek in Networth se “aanbod” vir ArcelorMittal Suid-Afrika?

    06/11/2024 Duração: 08min

    Networth Investments het onlangs 'n aanbod van R19 miljard aan ArcelorMittal gemaak, Harold Vermaak, uitvoerende hoof en stigter van die beleggingsmaatskappy gesels oor die aanbod. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Wat beteken Trump se oorwinning vir Suid-Afrika?

    06/11/2024 Duração: 09min

    Johann Els, hoofekonoom van Old Mutual, sê dit kan mettertyd ’n negatiewe impak op die Amerikaanse ekonomie hê, en die rand sal nie soos verwag versterk nie. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Markte se gemengde Trump-reaksie

    06/11/2024 Duração: 05min

    Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 06de November 2024

    06/11/2024 Duração: 50min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Vrugteboere sien geleenthede in die Verre Ooste

    05/11/2024 Duração: 08min

    Roelf Pienaar, besturende direkteur van Tru-Cape gesels oor die toekoms van die Suid-Afrikaanse vrugteboerdery en uitvoermarkte. Volg RSG Geldsake op Twitter

página 4 de 8