Rsg Geldsake Met Moneyweb

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editora: Podcast
  • Duração: 37:45:45
  • Mais informações

Informações:

Sinopse

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.

Episódios

  • Eskom kan nog twee sonkragplase ontwikkel

    05/11/2024 Duração: 06min

    Nersa het twee lisensies aan Eskom toegestaan om sonkragfasiliteite in die Wes-Kaap en die Vrystaat te bedryf. Jan Vermeulen, redakteur van MyBroadband gesels oor die nuwe lisensies, en die toekoms van hernubare energie in Suid-Afrika. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Petrolprysstyging dalk net ‘n druppel in die emmer

    05/11/2024 Duração: 07min

    Dawie Roodt, stigter en hoofekonoom van die Efficient-groep gesels oor die petrolprys. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Watter invloed het die verkiesing in die VSA op die markte?

    05/11/2024 Duração: 07min

    Hennie Fourie, welvaartbestuurder by PSG Wealth Pretoria-Oos sê mens moet nooit 'n beleggingsbesluit neem wat slegs op politiek gebaseer is nie. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Fitch sê Suid-Afrika kan ‘n beter gradering kry

    05/11/2024 Duração: 06min

    Fitch Rtings sê Suid-Afrika se gradering kan gelig word as die regering sy skuldvlakke stabiliseer soos uiteengesit in die onlangse begrotingsplan. Jee-A van der Linde, senior ekonoom van Oxford Economics gesels hieroor. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die mark is rigtingloos terwyl die Amerikaners stem

    05/11/2024 Duração: 07min

    Omri Thomas, direkteur by Abax Investments gesels oor die VSA-verkiesing, Murray & Roberts, en edelmetale. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 05de November 2024

    05/11/2024 Duração: 49min

    Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • ’n Paar Afrikaners en ’n Skot stap by die Royal Hotel in, en Sanlam is kort daarna gebore

    04/11/2024 Duração: 11min

    Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam lewensversekering en spaarprodukte gesels oor die geskiedenis van Sanlam. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Wat is die status van loononderhandelings vir die staatsdiens?

    04/11/2024 Duração: 05min

    Frikkie de Bruin, hoofsekretaris van die Bedingingsraad vir die Openbare Sektor (PSCBC) gesels oor loononderhandelings vir die staatsdiens. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die plakkerskamp met huise van miljoene rande

    04/11/2024 Duração: 08min

    Die vryskutjoernalis, Antoinette Slabbert gesels oor 'n onwettige onwikkeling in Tshwane. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Skelms steel ’n bekende se selfoon, én al haar geld

    04/11/2024 Duração: 06min

    Ulrich Janse van Rensburg van Absa gesels oor kubermidaad en bedrog met bank-apps. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die eiendomsmark verwag ’n (stewige) oplewing

    04/11/2024 Duração: 09min

    Andrew König, uitvoerende hoof van Redefine gesels oor die groep se finansiële resultate en sê die gety draai vir die eiendomssektor. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Markte wag vir die Amerikaners

    04/11/2024 Duração: 06min

    Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak gesels oor die VSA-verkiesing en Dondo Mogajane wat bedank. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 04de November 2024

    04/11/2024 Duração: 50min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Kenners antwoord luisteraarsvrae

    01/11/2024 Duração: 18min

    Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak en Andries Nel, welvaartbestuurder by Kruger Internasionaal beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Het eBucks sy kop in ’n byenes gedruk?

    01/11/2024 Duração: 08min

    Pieter Woodhatch, uitvoerende hoof van FNB eBucks gesels oor hulle vennootskap met Pick n Pay. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Wat sê Allan Gray se kristalbal?

    01/11/2024 Duração: 06min

    Tim Acker, portefeuljebestuurder by Allan Gray Stable Fund gesels oor Allan Gray se voorsuitsigte. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Britse pond kry ook seer

    01/11/2024 Duração: 10min

    Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 01ste November 2024

    01/11/2024 Duração: 49min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die akademie vloei in sy hare

    31/10/2024 Duração: 08min

    Dr. Riaan Steenberg, bedryfsdirekteur van die NetEd-groep gesels oor sy agtergrond, loopbaan, en die industrie waarin hy is. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Daar steek baie in lyfrente as aftree-opsie

    31/10/2024 Duração: 07min

    Martin Riekert, hoof kommersiële beampte van Momentum Wealth gesels oor lyfrente. Volg RSG Geldsake op Twitter

página 5 de 8