Rsg Geldsake Met Moneyweb

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editora: Podcast
  • Duração: 37:45:45
  • Mais informações

Informações:

Sinopse

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.

Episódios

  • Markoorsig

    28/10/2024 Duração: 07min

    Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 28ste Oktober 2024

    28/10/2024 Duração: 50min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Kenners antwoord die vrae wat jou sak raak

    25/10/2024 Duração: 16min

    Omri Thomas van Abax Investments en Elke Brink van PSG Route 21 beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Moet mens aanhou om te belê in verskansingfondse?

    25/10/2024 Duração: 08min

    Cobus Potgieter, beleggingshoof en portefeuljebestuurder by SouthernCross Capital gesels oor verkansingsfondse. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Al meer mense se geld hou nie tot aan die einde van die maand nie

    25/10/2024 Duração: 07min

    Doret Jooste, hoof van geldbestuur en advies by Standard Bank gesels oor die stygende lewenskoste waaronder meer salaristrekkers gebuk gaan. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Dis-Chem het nou 274 winkel-apteke

    25/10/2024 Duração: 06min

    Die bestuurshoof van Dis-Chem, Rui Morais gesels oor die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die komende week het baie om dop te hou

    25/10/2024 Duração: 06min

    Omri Thomas, direkteur by Abax Investments gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 25ste Oktober 2024

    25/10/2024 Duração: 48min

    Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Tinus drink koffie met Danie Matthee

    24/10/2024 Duração: 13min

    Die bestuurshoof van OUTsurance, Danie Matthee gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie waarin hy is, en wat hy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die eerste windplaas lewer krag aan Sasol

    24/10/2024 Duração: 05min

    Antoinette Slabbert, senior verslaggewer van Rapport gesels oor die Msenge Emoyeni-windplaas wat skoon energie aan Sasol lewer. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Meer mense oorweeg dit om ‘n nuwe motor te koop

    24/10/2024 Duração: 06min

    Navorsing wys dat meer Suid-Afrikaners oorweeg om nuwe motorlenings of huurkontrakte aan te gaan, Henry Botha, hoof van strategie besigheidsanalise-voertuigfinansiering by Absa gesels hieroor. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Afrimat verwag ‘n goeie tweede deel van die finansiële jaar

    24/10/2024 Duração: 05min

    Andries van Heerden, bestuurshoof van Afrimat sê die vooruitsigte lyk baie goed en hulle is naby aan goeie syfers. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Clicks hou aan om nuwe winkels oop te maak

    24/10/2024 Duração: 08min

    Clicks het vandag finansiële resultate vir die jaar tot einde Augustus aangekondig, die omset het met 9.2% na R45.4 miljard gestyg in dié tydperk. Die bestuurshoof, Bertina Engelbrecht gesels oor die resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Platinummyne lig die JSE

    24/10/2024 Duração: 07min

    Mia Kriegler, direkteur: batebestuur by Kruger Internasionaal gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 24ste Oktober 2024

    24/10/2024 Duração: 49min

    Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Bitcoin-myner pluk die vrugte van 2009

    23/10/2024 Duração: 06min

    Christo de Wit, hoof van Luno Suid-Afrika gesels oor Bitcoin-myners. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Inflasie is jou lewende annuïteit se grootste gevaar

    23/10/2024 Duração: 14min

    Jaco van Tonder, direkteur vir adviseursdienste by Ninety One gesels oor inflasie en lewende annuïteite. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Louis Liebenberg agter tralies

    23/10/2024 Duração: 09min

    Die valke het gisteraand die omstrede diamantsmous Louis Liebenberg en sy vrou, Dezzi, is in hegtenis geneem. Rapport se nuusredakteur, Werner Swart gesels hieroor en sê hy vermoed dat dit 'n lang uitgerekte saak sal wees. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die SAL skuldvry, maar soek geld om te groei

    23/10/2024 Duração: 12min

    Derek Hanekom, voorsitter van die SAL-direksie gesels oor SAL wat skuldvry is en hulle planne vir finansiering. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Inflasie val tot 3,8%

    23/10/2024 Duração: 05min

    Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste, PPS gesels oor die impak van inflasie op die wisselkoers. Volg RSG Geldsake op Twitter

página 7 de 8