Informações:
Sinopse
AGENDA Seepkisdebatte is 'n nuwe inisiatief om jou in die midde van die groot debatte van ons tyd te plaas, soos gevoer deur kundige sprekers. Hierdie maandelikse podsending neem jou tot in die hart van die kwessies wat saak maak, in die geselskap van ons land se skerpste denkers en opwindendste orators.
Episódios
-
Kompetisiedebat - Belangrike regeringsbesluite behoort deur referendum geneem te word
12/11/2018 Duração: 01h04minIn hierdie debat praat 'n span van die Universiteit van Pretoria en die Noordwes Universiteit teen twee spanne van die Universiteit van Pretoria oor die mosie "Belangrike regeringsbesluite behoort deur referendum geneem te word."Hierdie opname is geneem tydens AGENDA se #DebatInPotch kompetisie finaal, gehou in September 2018.
-
Seepkisdebatte - #FeiteWen
25/10/2018 Duração: 01h03minTydens hierdie debat bespreek die paneel of #FeiteWen of nie.
-
Seepkisdebatte - Is 'n Marxistiese demokrasie beter as 'n kapitalistiese diktatorskap?
20/09/2018 Duração: 52minIn die eerste van AGENDA se Seepkisdebatte oorweeg die sprekers of 'n marxistiese demokrasie beter is as 'n kapitalistiese diktatorskap?