Maroela-onderhoude

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editora: Podcast
  • Duração: 36:18:05
  • Mais informações

Informações:

Sinopse

Ons gesels met interessante mense in ons ateljee.

Episódios

  • Word my lewe beheer?

    01/10/2024 Duração: 12min

    “ʼn Manipuleerder kan, selfs deur niks te sê nie, hulle oë gebruik om jou uit te lag en minderwaardig te laat voel.” Maroela Media

  • 4 Eva Young Band verbreek stilte met Anton Goosen-medley

    25/09/2024 Duração: 08min

    “Ek voel dit is die beste enkelsnit wat ons nog uitgebring het, te danke aan oom Anton.” Maroela Media

  • Genesingspad vir Johnny Davids ná kinderjare se seer

    23/09/2024 Duração: 11min

    Die bekende aanbieder se outobiografie vertel die verhaal van sy onstuimige grootwordjare op die Kaapse Vlakte en hoe hy bo sy omstandighede uitgestyg het. Maroela Media

  • Gesonde gesinne | Bestuur jou neurodivergente kind se energie, voorkom uitbranding

    20/09/2024 Duração: 19min

    Hoe voorkom ons uitbranding by kinders? Lourindi help in hierdie aflewering van “Gesonde gesinne” met raad om dit af te weer. Maroela Media

  • ‘Ons is ontwortel, maar nie sonder Jesus nie’

    20/09/2024 Duração: 12min

    “Hy is altyd met ons. Hierdie waarheid versterk my geloof en help my in hierdie moeilike tyd, en ek is bly met God by my.” Kom luister saam na die onderhoud met Elizabeth Botha van Geopende Deure Suider-Afrika waar sy aanlyn vir Maroela Media vertel het van die getuienis van pastoor Soré en hoe hul organisasie hom en ander Christene in vlugtelingkampe op die vasteland ondersteun. Maroela Media

  • Bedrog die hoeksteen van manipulasie

    17/09/2024 Duração: 10min

    “Hul gebruik leuens om ʼn vals beeld van hulself te skep en kom so as ʼn goeie persoon met suiwer bedoelings voor.” Maroela Media

  • Skoonheid Demi-Leigh publiseer boek ook in moedertaal

    13/09/2024 Duração: 11min

    Hoewel die donkerkopskoonheid tans in die VSA woon, sê sy dit was vir haar belangrik om die boek ook in Afrikaans beskikbaar te stel. Maroela Media

  • Gesonde gesinne | Neurodivergente kinders sukkel dikwels met angs

    13/09/2024 Duração: 22min

    Enige ouer sal wonder hoe hulle hul angstige kind kan help, en berader Lourindi het raad. Maroela Media

  • Blyspel belig Afrikaner-identiteit met musiek, humor

    13/09/2024 Duração: 12min

    “Daar is iets besonders aan die verhoog – jy word gevoed deur die gehoor. As hulle lag of reageer, moet jy as akteur aanpas.” Maroela Media

  • ‘Goue jaar van eerstes’ vir nuwelingsangeres

    13/09/2024 Duração: 08min

    Hoewel musiek nou die hooffokus in dié tiener se lewe is, is Carley se droom om ná skool ʼn loopbaan in joernalistiek te volg. Maroela Media

  • Europese stad bekoor, inspireer Nataniël

    13/09/2024 Duração: 34min

    Of dit nou in Suid-Afrika of in Nederland is, hy hou nooit op om sy passie vir die kunste met die wêreld te deel nie. Maroela Media

  • Sorgelose kinderlewe op platteland inspireer Lianie May

    12/09/2024 Duração: 13min

    “Dit het so lekker bymekaar gekom. Ek hoop net die liedjie vind ʼn huis by mense, dan het ek bereik wat ek wou.” Maroela Media

  • Bad Peter-musikant sing nou in moedertaal

    12/09/2024 Duração: 10min

    “Afrikaans het vir my soos ʼn vars uitdaging gevoel. Daar is beslis verskille in hoe ʼn mens ʼn liedjie in Afrikaans en Engels sou skryf.” Maroela Media

  • ‘Waardeer ons ouer garde se wyshede,’ sê Dolla se ouma

    11/09/2024 Duração: 10min

    “Ek weet die lewe jaag ons aan en ons almal dink ons het baie tyd, maar as jy weer sien, en gelukkig genoeg is, staan jy self by daardie laaste paar stopstrate.” Maroela Media

  • Wanneer is sjarme net ʼn masker?

    10/09/2024 Duração: 14min

    Bekoring en sjarme word gebruik om ʼn persoon wat gemanipuleer word, asook hulle vriende en familie, onder die duim te hou. Maroela Media

  • Hoe verloor ek gewig en hóú dit af?

    09/09/2024 Duração: 22min

    In die laaste episode van Maroela Media se podsendingreeks oor gewig, gesels ons met dr. Catherine van Heerden oor gewigsverlies en watter sielkundige aspekte daarmee gepaard gaan. Maroela Media

  • Gesonde gesinne | Dissipline en neurodivergente kinders werk anders

    06/09/2024 Duração: 16min

    Lourindi Nel verduidelik wat die beste vir neurodivergente kinders in terme van dissipline werk. Maroela Media

  • Sonder Onderbroeke gerat (en ten volle geklee) vir musiekbedryf

    04/09/2024 Duração: 07min

    Hulle is genader is om aan die Battle of the Bands-kompetisie deel te neem nadat een van hulle liedjies se musiekvideo die Groot FM-span se aandag op TikTok getrek het. Maroela Media

  • Word ek gemanipuleer?

    03/09/2024 Duração: 12min

    In die eerste episode van Maroela Media se podsendingreeks oor manipulasie bespreek dr. Louisa Stoker die eerste stap in ʼn manipuleerder se meesterplan. Maroela Media

  • Hoe beïnvloed ek my kind se verhouding met kos?

    02/09/2024 Duração: 27min

    Dr. Catherine van Heerden, ʼn sielkundige, gesels oor die impak wat ouers op hul kinders se verhouding met kos het. Maroela Media

página 1 de 8