Informações:
Sinopse
Podcast by NB Publishers
Episódios
-
Melinda Ferguson Books Chat: White Trash by Terry Angelos with Tracy Going
18/03/2022 Duração: 52min"It's enormously courageous to write the things you tell us in your book, because you did these things to yourself. You chose this lifestyle." In this episode, we hear from publisher Melinda Ferguson about this brave memoir, followed by a conversation between Tracy Going and the author of White Trash, Terry Angelos. More about White Trash by Terry Angelos: White Trash is a remarkable memoir told in vivid detail, laced with dark humour and savage honesty as the narrator unravels what it means to be a white African and what draws her into the brutal world of teenage sex work. But ultimately it's a story about finding a shard of light in the darkness, in a heroic quest to reinvent the self. This episode was recorded during an Exclusive Books webinar launch. Get your copy of book title here: https://www.exclusivebooks.co.za/product/9781990973383 Music: "The Tide (Acoustic)" by Wildlight (https://freemusicarchive.org/music/Wildlight/The_Tide_Acoustic/Wildlight_-_The_Tide_Acoustic_-_08_From_The_Ground_Up_Acoust
-
Human & Rousseau-boekgesprek: Truïse Prinsloo gesels met Sidney Gilroy oor Vlam
08/03/2022 Duração: 48min"Waarom lees mense spanningsfiksie vir ontvlugting in 'n land met soveel misdaad?" Die skrywer van Vlam, Sidney Gilroy, beantwoord hierdie en ander interessante vrae in sy gesprek met Truïse Prinsloo, senior fiksieredakteur by Human & Rousseau. Vlam is nog ’n blitsblaaier deur Sidney Gilroy! Middernag, die skrywer se tweede roman, is in 2021 met die kykNET-Rapport-filmprys bekroon. Waaroor gaan Vlam? Speursersant Sollie Mthembu se huwelik lê aan skerwe. Nyandi het die kinders gevat en is sak en pak terug Lesotho toe. Terwyl hy in ’n Bloemfonteinse gastehuis lê en tob oor waarom Nyandi hom sou wantrou, brand ’n kunsgalery op Parys tot op die grond af. Die wêreldberoemde kunstenaar Aretha Hattingh se oeuvre – en tuiste – nou ’n hoop as. En in die middel van die ruïne: die oorskot van ’n vrou, vermoedelik dié van Aretha. In Parys ontmoet Sollie ’n handvol verdagtes: ’n kunsagent, ’n prokureur, ’n slagter, ’n bouer en ’n koerier. Voeg hierby ’n venynige aanneemkind, ’n jaloerse, skatryk eksman, die dorp se spra
-
Tafelberg-boekgesprek: Zelda Bezuidenhout gesels oor en lees voor uit Anderkant die blou
07/03/2022 Duração: 06minIn hierdie episode van NB-Uitgewers se potgooi gesels Zelda Bezuidenhout oor haar jeugroman, Anderkant die blou en sy lees ook 'n gedeelte voor. Dis altyd spesiaal om 'n voorlesing deur die skrywer self te hoor! Zelda Bezuidenhout is ’n skrywer van jeugverhale, kortverhale, radiodramas, rubrieke, reklamekopie en volwasse fiksie. Haar eerste roman vir volwassenes, Die dekonstruksie van Retta Blom, het in 2019 by Kwela Boeke verskyn. Haar jeugverhaal As mens geluk kon proe is in 2017 as naaswenner in Lapa se jeugromankompetisie bekroon. In 2019 is sy naaswenner in RSG se radiodramakompetisie met die hoorspel As ‘n kind kom kuier en in 2020 behaal sy en haar medeskrywer Lunéll Kruger die eerste plek in Netwerk24 se luisterdramakompetisie met Koppelkat. Sy woon op Parys in die Vrystaat. Bestel Anderkant die blou deur Zelda Bezuidenhout by goeie boek- en aanlynwinkels. Dit is ook as e-boek beskikbaar. Meer inligting: http://www.nb.co.za/af/view-book/?id=9780624091929 Musiek: "Indigo Wild" deur Blue Sky Moon (ht
-
Tafelberg Book Chat: But He Speaks So Well by Ivan Johnson with Rebecca Davis
04/02/2022 Duração: 56minWhat happens in Swakopmund stays in Swakopmund? In this episode of the NB Publishers podcast writer Rebecca Davis chats to Ivan Johnson about his memoir, But He Speaks So Well: Memoir of a South African identity crisis. More about the book: Join Ivan Johnson in this memoir of an identity crisis as a high-spirited boy from a close-knit family on the Cape Flats becomes a man amid the turmoil of 'The Struggle'. Joining the lily-white advertising industry, he ghosts from group to group, fitting in everywhere but belonging nowhere. Told with flair and irreverence, Ivan’s sharp eye and zest for life gives both food for thought and great entertainment. This episode was recorded during an Exclusive Books webinar launch. Get your copy of book title here: https://www.exclusivebooks.co.za/product/9780624092186 Music: "Stylish Groove" by Scott Holmes Music (https://freemusicarchive.org/music/Scott_Holmes/media-music-mix/stylish-groove)
-
Human & Rousseau Book Chat: The Haunted Library by Bontle Senne (Illustrated by Mogau Kekana)
27/01/2022 Duração: 54minIn this episode the renowned bookworm Lorraine Sithole chats to author Bontle Senne and illustrator Mogau Kekana about their book An Anansi Mystery: The Haunted Library. They discuss the inspiration for the story, the style of the illustrations, education, the importance of reading from a young age, and much more. Music: "Urban Haze" by Scott Holmes Music (https://freemusicarchive.org/music/Scott_Holmes/media-music-mix/urban-haze) More about the book: When twins, Karabo and Siphe, overhear some workers complaining about strange goings on at the construction site for the new library, Karabo is determined to find out more. Along with their friend Bandile and his trained police dog, Zuko, they sneak into the building to investigate. But they soon stumble upon a much greater adventure than they anticipated – with dancing ghosts, dangerous quests and one very strange magical creature . . . Order An Anansi Mystery: The Haunted Library from leading bookstores nationwide or online. More information on our website:
-
Human&Rousseau-boekgesprek: Jonathan Amid gesels met Elrien Scheepers oor Donkerbloed
21/01/2022 Duração: 58minIn hierdie episode gesels Jonathan Amid met Elrien Scheepers oor haar jeugroman, Donkerbloed. Waaroor gaan dit? Dit is die jaar 2045 in die stad Etswagoli. Sybella ondersoek die raaisel rondom haar ma en suster se dood in ’n lugtaxi-ongeluk wanneer haar pad kruis met Yala, ’n onwettige hokvegter. Maar waarom is die kuborg, Cedric Morton, op haar spoor en wat is sy verbintenis met Lilith Rox, die direkteur van Biotron Babas, ’n maatskappy wat geneties gemodifiseerde babas verskaf aan die ryk elite? Haar vriend Jax is veronderstel om haar te help soek, maar skielik verdwyn hy ook spoorloos . . . Die polisie stel lankal nie meer belang om uit te vind wat regtig daardie middag gebeur het nie. Maar Sybella móét net weet. Wanneer sy Lilith Rox se werksaanbod aanvaar, raak sy betrokke by nóg donker geheime. Watter prys sal sy vir die waarheid moet betaal? Bestel Donkerbloed deur Elrien Scheepers by goeie boek- en aanlynwinkels. Ook beskikbaar as e-boek. Meer inligting op ons webtuiste: http://www.nb.co.za/en/view-bo
-
Tafelberg Book Chat: Midlife Money Makeover by Kim Potgieter with Maya Fisher-French
18/11/2021 Duração: 48minIn this episode of Tafelberg Book Chats the author of Midlife Money Makeover, Kim Potgieter, chats to Maya Fisher-French with a few guest appearances. Kim Potgieter is a leading authority on holistic financial planning. She has helped hundreds of clients put money in its right place – making sure it enables them to live the life they really want, one filled with inspiration and meaning. She is going to guide you through a radical relook at your life, and your money to become the best modern elder you can be. Please note this episode was recorded during an Exclusive Books webinar launch in May 2021. Get your copy of Midlife Money Makeover here: https://www.exclusivebooks.co.za/product/9780624092094 Music: “Digital Age” by Scott Holmes Music (https://freemusicarchive.org/music/Scott_Holmes/media-music-mix/digital-age)
-
Kwela-boekgesprek: Cintaine Schutte gesels met Zelda Bezuidenhout oor Die waarde van stil bure
11/11/2021 Duração: 48minIn hierdie episode gesels die gewilde skrywer Zelda Bezuidenhout met aktrise Cintaine Schutte. Zelda Bezuidenhout is ’n skrywer van jeugverhale, kortverhale, radiodramas, rubrieke, reklamekopie en volwasse fiksie. Haar eerste roman vir volwassenes, Die dekonstruksie van Retta Blom, het in 2019 by Kwela Boeke verskyn. Haar jeugverhaal As mens geluk kon proe is in 2017 as naaswenner in Lapa se jeugromankompetisie bekroon. In 2019 is sy naaswenner in RSG se radiodramakompetisie met die hoorspel As ‘n kind kom kuier en in 2020 behaal sy en haar medeskrywer Lunéll Kruger die eerste plek in Netwerk24 se luisterdramakompetisie met Koppelkat. Sy woon op Parys in die Vrystaat. Haar jongste roman, Die waarde van stil bure, is nou beskikbaar! Meer oor Die waarde van stil bure: Magdaleen Verster probeer die stukke van haar lewe optel na die dood van haar tweelingsuster, Misha. Wanneer sy ’n onwaarskynlike vriendskap smee met haar eksentrieke buurman, die wetenskaplike Darius Achenbach, bevind sy haar in die opwindende ma
-
Melinda Ferguson Books Chat: Female Fear Factory by Pumla Dineo Gqola with Sisonke Msimang
03/11/2021 Duração: 01h05minIn this episode of Melinda Ferguson Books Chats the author of Rape and Female Fear Factory, Pumla Dineo Gqola, chats to South African writer, activist and political analyst, Sisonke Msimang. Where Rape: A South African nightmare introduced strategies for disrupting rape culture at an individual level, Female Fear Factory offers an even bolder vision for collective action against all cultures of sexual violence. Like the previous book on which it builds, Female Fear Factory fuses intellectual rigour and extensive research, written by one of South Africa's keenest minds, award-winning Professor Pumla Dineo Gqola. Please note this episode was recorded during an Exclusive Books webinar launch in July 2021. Get your copy of Female Fear Factory here: https://www.exclusivebooks.co.za/product/9781990973093 Music: “Sal” by Xylo-Ziko (https://freemusicarchive.org/music/Xylo-Ziko/polyrhythms/sal)
-
Human & Rousseau-boekgesprek: Dr Mia Oosthuizen gesels met De Wet Hugo oor sy kinderboeke
27/10/2021 Duração: 46minIn hierdie episode gesels die gewilde skrywer De Wet Hugo met die kinderboekspesialis Dr Mia Oosthuizen. De Wet Hugo is 'n laerskoolonderwyser en werk al vir meer as 'n dekade by 'n Britse Internasionale Skool in Saoedi-Arabië. Hy kom oorspronklik van 'n Bolandse wynplaas af, maar noem Kleinmond deesdae sy Suid-Afrikaanse tuiste. Hy het reeds bydraes gelewer tot bundels soos Rympies vir Pikkies en Peuters, Skrik op die lyf , Rympies vir Kleintjies en Kleuters en Skool is 'n riller. Sy topverkoper-reekse, Grilgrypers en Kies-jou-avontuur, is uiters gewild onder jongmense. Hierdie episode is opgeneem tydens ‘n Graffiti Aanlynkuier in Julie 2021. Bestel De Wet Hugo se boeke hier by Graffiti Boeke se aanlynwinkel: https://www.graffitiboeke.co.za/af/a/Soek/0/date_publish%20DESC/De%20Wet%20Hugo Musiek: “Humbug” deur Crowander (https://freemusicarchive.org/music/crowander/from-the-piano-solo-piano/humbug)
-
Human & Rousseau-boekgesprek: Truïse Prinsloo gesels met Helene de Kock oor Elisabet se oorlog
20/10/2021 Duração: 54minIn hierdie episode gesels Truïse Prinsloo, senior fiksieredakteur by Human & Rousseau, met Helene de Kock oor haar jongste roman, Elisabet se oorlog. Hulle gesels ook oor haar vorige boeke, skryfwenke en meer. Oor Elisabet se oorlog: Dis 1938 en Elisabet Uys se onrus oor haar voorgenome huwelik met Johannes Barnard groei saam met die gerugte dat daar dalk ’n tweede Groot Oorlog mag uitbreek. Gepantser met Ouma Liesbet se raad besluit sy kort voor haar troue om die verlowing te verbreek en vrou-alleen na Europa te reis. Sal Elisabet in die oorloggeteisterde Londen vryheid en onvoorwaardelike liefde vind? Helene de Kock op haar beste. Bestel dit by goeie boek- en aanlynwinkels. Ook beskikbaar as 'n e-boek. Musiek: "Melody Intro" deur Alena Smirnova (https://freemusicarchive.org/music/alena-smirnova/musical-menu/melody-intromp3)
-
Tafelberg Book Chat: Can We Be Safe? by Ziyanda Stuurman with Jonny Steinberg
13/10/2021 Duração: 55minIn this episode of Tafelberg Book Chats the author of Can We Be Safe? The future of policing in South Africa, Ziyanda Stuurman, chats to South African writer and scholar, Jonny Steinberg. In South Africa, both ‘crime’ and ‘safety’ are loaded terms. Ziyanda Stuurman unpacks the complex and fraught history of policing, courts and prisons in South Africa. In her analysis of the problems nationally and in putting those problems in context with the rest of the world, she concludes that more resources won’t necessarily lead to more safety. What then, will? Ziyanda unpacks this complex question deftly with a view of a better future for us all. Please note this episode was recorded during an Exclusive Books webinar launch in July 2021. Get your copy of Can We Be Safe? here: https://www.exclusivebooks.co.za/product/9780624091844 Music: “Transient Creatures” by Tri-Tachyon (https://freemusicarchive.org/music/Tri-Tachyon/the-kleptotonic-ep/transient-creatures)
-
Melinda Ferguson Books Chat: Nation on the Couch by Wahbie Long with Dr. Mark Solms
09/09/2021 Duração: 54minAre we going to be okay? In this episode of Melinda Ferguson Books Chat the author of Nation on the Couch: Inside South Africa's Mind, Prof Wahbie Long, chats to Dr Mark Solms, South African psychoanalyst and neuropsychologist. Provocative, insightful and brilliantly written by Professor Wahbie Long, Nation on the Couch explores life in our beloved country through the lens of psychoanalysis. By focusing on the idea of a ‘political unconscious’, it argues that there is much to be learnt from excavating the inner life of South Africans, which can illuminate the external problems that beset us from all sides. It will challenge readers to rethink the way we see ourselves, why we do what we do and why we are who we are. You can order Nation on the Couch from leading bookstores nationwide or online stores. Also available as an e-book on all the usual platforms. Music: “Uh Hmmm...” by Sahy Uhns (https://freemusicarchive.org/music/Sahy_Uhns/Bonus_Beat_Blast_2011/64_sahy_uhns-uh_hmmm)
-
Human & Rousseau-boekgesprek: Nèlleke de Jager gesels met Jaco Fouché oor Simoelégri
02/09/2021 Duração: 41minIn hierdie episode gesels Nèlleke de Jager, uitgewer by Human & Rousseau, met Jaco Fouché oor sy jongste roman, Simoelégri ─ die wenner van die Groot Afrikaanse Romanwedstryd 2021. Die gesprek is oorspronklik op Netwerk24 uitgesaai. Oor hierdie boek: Lady Die het huisvesting gevind in die ruïne van ’n kerk, in ‘n stadsbuurt genaamd Simoelégri. Baie vlugtelinge het hier opgeëindig, ná eers die virus en toe nog rampe tot sosiale onrus gelei het. In ander dele van die land is daar nog ’n mate van orde, maar nie in Simoelégri nie. In Simoelégri is jou beste vriend die straat se dwelmhandelaar, en jou enigste bron van hitte 'n konkavuur. Oral loop die gerugte van groter onrus en geweld. Aangrypend. 'n Hoogpunt in Fouché se oeuvre. Bestel Simoelégri deur Jaco Fouché by goeie boek- en aanlynwinkels. Ook as e-boek beskikbaar. Musiek: "Canyon" deur A.A. Aalto (https://freemusicarchive.org/music/A_A_Aalto/20190209155827787/Canyon)
-
Kwela Book Chat: Touch with Kim Windvogel, Tiffany Kagure Mugo, Nakhane, Roché Kester & Efemia Chela
25/08/2021 Duração: 58minJoin Kim Windvogel and Tiffany Kagure Mugo with panelists Nakhane and Roché Kester for a discussion about Touch: Sex, sexuality and sensuality moderated by Efemia Chela. More about Touch: What comes to mind when you think about sex? Touch explores sex as a vast, yet intertwined experience with oneself and between people. It draws on the experiences of sex from people across genders, sexualities – even borders. It delves into the ways in which sex features in our lives. Sex can be fun, tricky, and heart-breaking, and this book covers all this and much more. Compiled by Tiffany Kagure Mugo and Kim Windvogel, the pieces are real, expressive, cathartic and dare we say it, sexy. Order from leading bookstores and online stores. Also available as an e-book. Music: “Rainy Nights” by KieLoKaz (https://freemusicarchive.org/music/KieLoKaz/Walker_Traffic/Rainy_Nights_KieLoKaz_ID_159)
-
Kwela Book Chat: You Have Struck a Rock by Gugulethu Mhlungu with Danielle Bowler
04/08/2021 Duração: 01h03minIn this episode of Kwela Book Chats the author of You Have Struck a Rock: Women fighting for their power in South Africa, Gugulethu Mhlungu, chats to feminist writer and editor Danielle Bowler. Drawing on the experiences of women ranging from political activists to domestic workers, sex workers and students, commentator and writer Gugulethu Mhlungu examines how history has shaped the conditions women face today. She also considers the impact of pass laws, land dispossession, racial discrimination and gender-based violence. She concludes that there is still plenty of work to be done in making real the South Africa imagined by the Constitution. You can order You Have Struck a Rock by Gugulethu Mhlungu from leading bookstores nationwide or online stores. Also available as an e-book on all the usual platforms. . . . Music: “Extraordinary Spirits” by Ketsa (https://freemusicarchive.org/music/Ketsa/metaphysics/extraordinary-spirits)
-
Weerlose meganika: Elna van der Merwe gesels met Anton Roodt
10/05/2021 Duração: 50minAnton Roodt, Bloemfonteinse argitek en die skrywer van Weerlose meganika, gesels met Huisgenoot-boekeredakteur Elna van der Merwe. Luister hier na hul gesprek op ons podsending. Oor die roman: Onlangs is ’n merkwaardige vonds gemaak: ’n koperplaatfoto wat by die Slag van Bloedrivier geneem is . . . dit wys drie engele teen die oggendmis! Die neerdaal van die engele word die hoogtepunt van die jaarlikse gedenkopvoering in Welkom. Maar vanjaar, tydens die kleedrepetisie, word die hoofengel vermoor . . . en die koperplaatfoto het verdwyn! Oor die skrywer: Anton Roodt het 'n MA in Kreatiewe Skryfkunde aan die Universiteit van die Vrystaat behaal. Hy praktiseer sedert 1982 as 'n professionele argitek en beplanner en het al verskeie toekennings vir sy firma se werk ontvang. Hy is ook 'n visuele kunstenaar en 'n lid van die Free State Art Collective. Hy en sy vrou, Zarine, woon in Bloemfontein. Musiek: "Signs" deur Divide by Nine - iMovie Royalty Free Music
-
Trompie & Saartjie: #70BooksToReadBeforeYouGrowUp
21/04/2021 Duração: 07minExclusive Books are celebrating 70 years and April’s Children’s Month with a must-read list for the young and young-at-heart with the #70BooksToReadBeforeYouGrowUp campaign. Listen to Lundi Khoisan on The Morning Shot interview publisher Michelle Cooper about the iconic Trompie and Saartjie series on Mix 93.8 FM. These heritage classics are included in the Exclusive Books campaign.
-
Voorlesing uit Skepsel deur Willem Anker
13/04/2021 Duração: 15minLuister hier na Frieda van den Heever se voorlesing uit Skepsel deur Willem Anker. Skepsel is onlangs met die 2021 UJ-prys vereer en kan by goeie boek- en aanlynwinkels bestel word. Meer oor die boek: Aan die Kaapse Weskus versorg Rebecca Maas haar sterwende pa in ’n tegnologies gevorderde slimhuis, ’n huis wat praat in ’n halfbekende stem. Op die horison, ’n olietenkskip. ’n Posthuman biohacker trou met die enorme skip, en maak kuns oor die wittebroodsreis. En in die yswildernis van Svalbard verdwyn ’n navorser se minnaar spoorloos. Hulle is daar om geheimsinnige spierwit items te ondersoek – dalk beendere, maar dan beendere wat vertak en ineensmelt soos geen bekende skepsel s’n nie. Musiek: “Paralytic Insomnia” deur David Hilowitz (https://freemusicarchive.org/music/David_Hilowitz/Paralytic_Insomnia/David_Hilowitz_-_Film_Cue_157_-_Paralytic_Insomnia_Horror_IV)
-
Marius Swart in gesprek met P.P. Fourie oor 'n Hart is so groot soos 'n vuis
29/03/2021 Duração: 55min’n Hart is so groot soos ’n vuis is Pieter Fourie se debuutroman. Dit is oorspronklik in Engels geskryf as The Heart Is the Size of a Fist en is meesterlik vertaal na Afrikaans deur Marius Swart, ’n dosent in vertaling en Afrikaanse taalkunde aan Stellenbosch Universiteit. Op 16 Maart het Marius en Pieter tydens ’n geselligheid by Stellenbosch Books oor die boek, die vertaling en ook die vreugde van kreatiwiteit gesels. Luister gerus saam op die podsending-platform van jou keuse. Musiek: John Lewis Grant - Bach Prelude & Fugue 1 (https://freemusicarchive.org/music/John_Lewis_Grant/24_Preludes__Fugues_J_S_Bach/Bach_Prelude___Fugue_1)